Publicidade

Salmos 22

1 [To the chief Musician. Upon Aijeleth-Shahar. A Psalm of David.] My *God, my *God, why hast thou forsaken me? {why art thou} far from my salvation, from the words of my groaning?2 My God, I cry by day, and thou answerest not; and by night, and there is no rest for me:3 And thou art holy, thou that dwellest amid the praises of Israel.4 Our fathers confided in thee: they confided, and thou didst deliver them.5 They cried unto thee, and were delivered; they confided in thee, and were not confounded.6 But I am a worm, and no man; a reproach of men, and the despised of the people.7 All they that see me laugh me to scorn; they shoot out the lip, they shake the head, {saying:}8 Commit it to Jehovah-let him rescue him; let him deliver him, because he delighteth in him!9 But thou art he that took me out of the womb; thou didst make me trust, upon my mother's breasts.10 I was cast upon thee from the womb; thou art my *God from my mother's belly.11 Be not far from me, for trouble is near; for there is none to help.12 Many bulls have encompassed me; Bashan's strong ones have beset me round.13 They gape upon me with their mouth, {as} a ravening and a roaring lion.14 I am poured out like water, and all my bones are out of joint: my heart is become like wax; it is melted in the midst of my bowels.15 My strength is dried up like a potsherd, and my tongue cleaveth to my palate; and thou hast laid me in the dust of death.16 For dogs have encompassed me; an assembly of evil-doers have surrounded me: they pierced my hands and my feet.17 I may count all my bones. They look, they stare upon me;18 They part my garments among them, and cast lots upon my vesture.19 But thou, Jehovah, be not far {from me}; O my strength, haste thee to help me.20 Deliver my soul from the sword; my only one from the power of the dog;21 Save me from the lion's mouth. Yea, from the horns of the buffaloes hast thou answered me.22 I will declare thy name unto my brethren, in the midst of the congregation will I praise thee.23 Ye that fear Jehovah, praise him; all ye the seed of Jacob, glorify him; and revere him, all ye the seed of Israel.24 For he hath not despised nor abhorred the affliction of the afflicted; neither hath he hid his face from him: but when he cried unto him, he heard.25 My praise is from thee, in the great congregation; I will pay my vows before them that fear him.26 The meek shall eat and be satisfied; they shall praise Jehovah that seek him: your heart shall live for ever.27 All the ends of the earth shall remember and turn unto Jehovah, and all the families of the nations shall worship before thee:28 For the kingdom is Jehovah's, and he ruleth among the nations.29 All the fat ones of the earth shall eat and worship; all they that go down to the dust shall bow before him, and he that cannot keep alive his own soul.30 A seed shall serve him; it shall be accounted to the Lord for a generation.31 They shall come, and shall declare his righteousness unto a people that shall be born, that he hath done {it}.

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die hert van die dageraad." 'n Psalm van Dawid.2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul?3 My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie.4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel!5 Op U het ons vaders vertrou; hulle het vertrou, en U het hulle uitgered.6 Hulle het U aangeroep en het ontvlug; op U het hulle vertrou en nie beskaamd gestaan nie.7 Maar ek is 'n wurm en geen man nie, 'n smaad van die mense en verag deur die volk.8 Almal wat my sien, spot met my; hulle steek die lip uit, hulle skud die hoof en sê:9 Laat dit aan die HERE oor! Laat Hy hom red, laat Hy hom bevry: Hy het mos behae in hom!10 Ja, U is dit wat my uit die moederskoot uitgetrek het, wat my veilig laat rus het aan my moeder se bors.11 Aan U is ek oorgegee van die geboorte af; van die skoot van my moeder af is U my God.12 Wees nie ver van my af nie, want die nood is naby, want daar is geen helper nie.13 Baie stiere het my omsingel, sterkes van Basan het my omring.14 Hulle het hul mond teen my oopgespalk soos 'n leeu wat verskeur en brul.15 Ek is uitgestort soos water; al my beendere raak los; my hart het soos was geword; dit het gesmelt binne-in my ingewande.16 My krag is verdroog soos 'n potskerf, en my tong kleef aan my verhemelte; en U lê my neer in die stof van die dood.17 Want honde het my omsingel; 'n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe.18 Al my beendere kan ek tel; hulle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer!19 Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.20 Maar U, HERE, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help!21 Red my siel van die swaard, my enigste uit die mag van die hond.22 Verlos my uit die bek van die leeu, en uit die horings van die buffels het U my verhoor!23 Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys.24 Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!25 Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag of verfoei en sy aangesig vir hom nie verberg nie; maar Hy het gehoor toe die Hom aangeroep het om hulp.26 Van U kom my lof in 'n groot vergadering; ek sal my geloftes betaal in teenwoordigheid van die wat Hom vrees.27 Die ootmoediges sal eet en versadig word; hulle sal die HERE prys wat na Hom soek; mag julle hart vir ewig lewe!28 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en hulle tot die HERE bekeer, en al die geslagte van die nasies sal voor u aangesig aanbid.29 Want die koninkryk behoort aan die HERE, en Hy heers oor die nasies.30 Al die grotes van die aarde sal eet en aanbid; almal wat in die stof neerdaal, sal voor sy aangesig kniel en hy wat sy siel nie in die lewe kan hou nie.31 'n Nageslag sal Hom dien; dit sal vertel word van die HERE aan die volgende geslag. [ (Psalms 22:32) Hulle sal aankom en sy geregtigheid verkondig aan die volk wat gebore word; want Hy het dit gedoen. ]

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-