1 [To the chief Musician. A Psalm of David.] Blessed is he that understandeth the poor: Jehovah will deliver him in the day of evil.2 Jehovah will preserve him, and keep him alive; he shall be made happy in the land; and thou wilt not deliver him to the will of his enemies.3 Jehovah will sustain him upon the bed of languishing: thou turnest all his bed in his sickness.4 As for me, I said, Jehovah, be gracious unto me: heal my soul; for I have sinned against thee.5 Mine enemies wish me evil: When will he die, and his name perish?6 And if one come to see {me}, he speaketh falsehood; his heart gathereth wickedness to itself: he goeth abroad, he telleth {it}.7 All that hate me whisper together against me; against me do they devise my hurt.8 A thing of Belial cleaveth fast unto him; and now that he is laid down, he will rise up no more.9 Yea, mine own familiar friend, in whom I confided, who did eat of my bread, hath lifted up {his} heel against me.10 But thou, Jehovah, be gracious unto me, and raise me up, that I may requite them.11 By this I know that thou delightest in me, because mine enemy doth not triumph over me.12 But as for me, thou upholdest me in mine integrity, and settest me before thy face for ever.13 Blessed be Jehovah, the God of Israel, from eternity to eternity! Amen, and Amen.
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.2 Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil.3 Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U kan hom nie oorgee aan die begeerte van sy vyande nie.4 Die HERE sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is.5 Âk het gesê: o HERE, wees my genadig! Genees my, want ek het teen U gesondig.6 My vyande spreek kwaad van my en sê: Wanneer sal hy sterwe en sy naam vergaan?7 En as iemand kom om my te sien, dan praat hy leuens; sy hart vergader boosheid vir hom; gaan hy uit na buite, dan spreek hy daarvan.8 Al my haters tesame fluister onder mekaar teen my; teen my bedink hulle my onheil en sê:9 Iets skandeliks is op hom uitgestort; en nou dat hy lê, sal hy nie weer opstaan nie.10 Selfs die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig.11 Maar U, o HERE, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle dit kan vergelde!12 Hieraan weet ek dat U 'n welbehae in my het: dat my vyand oor my nie juig nie.13 My tog, in my opregtheid ondersteun U my, en stel my voor u aangesig tot in ewigheid. [ (Psalms 41:14) Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot in ewigheid! Amen, ja amen. ]