Publicidade

Salmos 38

1 [A Psalm of David, to bring to remembrance.] Jehovah, rebuke me not in thy wrath; neither chasten me in thy hot displeasure.2 For thine arrows stick fast in me, and thy hand cometh down upon me.3 There is no soundness in my flesh because of thine indignation; no peace in my bones, because of my sin.4 For mine iniquities are gone over my head: as a heavy burden they are too heavy for me.5 My wounds stink, they are corrupt, because of my foolishness.6 I am depressed; I am bowed down beyond measure; I go mourning all the day.7 For my loins are full of burning, and there is no soundness in my flesh.8 I am faint and broken beyond measure; I roar by reason of the agitation of my heart.9 Lord, all my desire is before thee, and my sighing is not hid from thee.10 My heart throbbeth, my strength hath left me; and the light of mine eyes, it also is no more with me.11 My lovers and mine associates stand aloof from my stroke; and my kinsmen stand afar off.12 And they that seek after my life lay snares {for me}; and they that seek my hurt speak mischievous things, and meditate deceits all the day long.13 But I, as a deaf {man}, hear not; and am as a dumb man that openeth not his mouth.14 Yea, I am as a man that heareth not, and in whose mouth are no reproofs.15 For in thee, Jehovah, do I hope: *thou* wilt answer, O Lord my God.16 For I said, Let them not rejoice over me! When my foot slipped, they magnified {themselves} against me.17 For I am ready to halt, and my pain is continually before me.18 For I will declare mine iniquity, I am grieved for my sin.19 But mine enemies are lively, they are strong; and they that hate me wrongfully are multiplied:20 And they that render evil for good are adversaries unto me; because I pursue what is good.21 Forsake me not, Jehovah; O my God, be not far from me.22 Make haste to help me, O Lord, my salvation.

1 'n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.2 o HERE, straf my nie in u toorn nie en kasty my nie in u grimmigheid nie.3 Want u pyle het in my ingedring, en u hand het op my neergedaal.4 Daar is geen heel plek in my vlees vanweë u grimmigheid nie; daar is niks gesond in my gebeente vanweë my sonde nie.5 Want my ongeregtighede gaan oor my hoof; soos 'n swaar pak het hulle vir my te swaar geword.6 My wonde stink, hulle dra vanweë my dwaasheid.7 Ek is krom, heeltemal geboë; die hele dag gaan ek in die rou;8 want my lendene is vol ontsteking, en daar is geen heel plek in my vlees nie.9 Ek is kragteloos en heeltemal verbrysel; ek brul van die gebons van my hart.10 Here, voor U is al my begeertes, en my gesug is vir U nie verborge nie.11 My hart slaan vinnig, my krag het my verlaat; en die lig van my oë, ook dit is nie by my nie.12 Die wat my liefhet en my vriende is, staan opsy vir my kwaal, en my nabestaandes het ver gaan staan;13 en die wat my lewe soek, span strikke; en die wat my ongeluk soek, spreek van ondergang, en hulle bedink die hele dag bedrog.14 Maar ek is soos 'n dowe: ek hoor nie, en soos 'n stomme wat sy mond nie oopmaak nie.15 Ja, ek is soos 'n man wat nie hoor nie en in wie se mond geen teëspraak is nie;16 want op U, HERE, wag ek; U sal verhoor, Here my God!17 Want ek het gesê: Laat hulle net nie bly wees oor my nie! Hulle wat by die wankeling van my voet hul groot maak teen my!18 Want ek is klaar om te val, en my smart is altyddeur voor my.19 Ja, my ongeregtigheid bely ek, ek is bekommerd oor my sonde.20 Maar my vyande lewe, hulle is magtig; en die wat my valslik haat, is groot in aantal.21 En die wat kwaad vir goed vergeld, behandel my vyandig, omdat ek die goeie najaag.22 Verlaat my nie, o HERE! My God, wees nie ver van my af nie! [ (Psalms 38:23) Maak tog gou om my te help, Here, my heil! ]

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-