Publicidade

Salmos 7

1 [Shiggaion of David, which he sang to Jehovah, concerning the words of Cush the Benjaminite.] Jehovah my God, in thee have I trusted: save me from all my pursuers, and deliver me;2 Lest he tear my soul like a lion, crushing it while there is no deliverer.3 Jehovah my God, if I have done this, if there be iniquity in my hands;4 If I have rewarded evil to him that was at peace with me; (indeed I have freed him that without cause oppressed me;)5 Let the enemy pursue after my soul, and take {it}, and let him tread down my life to the earth, and lay my glory in the dust. Selah.6 Arise, Jehovah, in thine anger; lift thyself up against the raging of mine oppressors, and awake for me: thou hast commanded judgment.7 And the assembly of the peoples shall encompass thee; and for their sakes return thou on high.8 Jehovah shall minister judgment to the peoples. Judge me, Jehovah, according to my righteousness, and according to mine integrity which is in me.9 Oh let the wrong of the wicked come to an end, and establish thou the righteous {man}; even thou that triest the hearts and reins, the righteous God.10 My shield is with God, who saveth the upright in heart.11 God is a righteous judge, and a *God who is indignant all the day.12 If one turn not, he will sharpen his sword; he hath bent his bow and made it ready,13 And he hath prepared for him instruments of death; his arrows hath he made burning.14 Behold, he travaileth with iniquity, yea, he hath conceived mischief, and brought forth falsehood:15 He digged a pit, and hollowed it out, and is fallen into the hole that he made.16 His mischief shall return upon his own head, and his violence shall come down upon his own pate.17 I will praise Jehovah according to his righteousness, and will sing forth the name of Jehovah the Most High.

1 Sjiggajon van Dawid wat hy tot eer van die HERE gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet.2 HERE, my God, by U skuil ek; verlos my van al my vervolgers en red my;3 sodat hy nie soos 'n leeu my verskeur en wegruk sonder dat iemand red nie.4 HERE, my God, as ek dit gedoen het, as daar onreg in my hande is,5 as ek hom kwaad aangedoen het wat in vrede met my geleef het ja, ek het hom gered wat my sonder oorsaak vyandig was,6 mag die vyand my dan vervolg en inhaal en my lewe teen die grond vertrap en my eer in die stof laat woon. Sela.7 Staan op, HERE, in u toorn, verhef U teen die grimmigheid van my teëstanders en ontwaak vir my, U wat die reg beveel het!8 En laat die vergadering van die volke U omring; keer dan bo hulle terug in die hoogte!9 Die HERE oordeel die volke. Doen aan my reg, HERE, na my geregtigheid en na my onskuld wat by my is.10 Laat tog die boosheid van die goddelose mense 'n einde neem, maar bevestig U die regverdige, ja, U wat harte en niere toets, o regverdige God!11 My skild is by God wat die opregtes van hart verlos.12 God is 'n regverdige regter, en 'n God wat elke dag toornig is.13 As hy hom nie bekeer nie, maak Hy sy swaard skerp; Hy span sy boog en mik daarmee14 en berei vir hom dodelike werktuie; Hy maak sy pyle brandende wapens.15 Kyk, hy is in barensweë van onreg en is swanger van moeite; hy baar leuens.16 Hy het 'n kuil gegrawe en dit uitgehol; maar hy het geval in die vangkuil wat hy gemaak het.17 Die onheil wat hy gestig het, keer op sy hoof terug, en sy geweld kom op sy skedel neer. [ (Psalms 7:18) Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing. ]

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-