Publicidade

Salmos 92

1 [A Psalm, a Song, for the Sabbath day.] It is good to give thanks unto Jehovah, and to sing psalms unto thy name, O Most High;2 To declare thy loving-kindness in the morning, and thy faithfulness in the nights,3 Upon an instrument of ten strings and upon the lute; upon the Higgaion with the harp.4 For thou, Jehovah, hast made me glad through thy work; I will triumph in the works of thy hands.5 Jehovah, how great are thy works! Thy thoughts are very deep:6 A brutish man knoweth not, neither doth a fool understand it.7 When the wicked spring as the grass, and when all the workers of iniquity flourish, it is that they may be destroyed for ever.8 And thou, Jehovah, art on high for evermore.9 For lo, thine enemies, O Jehovah, for lo, thine enemies shall perish; all the workers of iniquity shall be scattered.10 But my horn shalt thou exalt like a buffalo's: I shall be anointed with fresh oil.11 And mine eye shall see {its desire} on mine enemies; mine ears shall hear {it} of the evil-doers that rise up against me.12 The righteous shall shoot forth like a palm-tree; he shall grow like a cedar on Lebanon.13 Those that are planted in the house of Jehovah shall flourish in the courts of our God:14 They are still vigorous in old age, they are full of sap and green;15 To shew that Jehovah is upright: {he is} my rock, and there is no unrighteousness in him.

1 'n Psalm. 'n Lied vir die sabbatdag.2 Dit is goed om die HERE te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste,3 om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;4 by die tiensnarige instrument en by die harp, by snarespel op die siter.5 Want U het my bly gemaak, HERE, deur u dade; ek jubel oor die werke van u hande.6 Hoe groot is u werke, o HERE; baie diep is u gedagtes!7 'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie:8 as die goddelose mense groei soos die plante en al die werkers van ongeregtigheid bloei, is dit om hulle vir ewig te verdelg.9 Maar U is hoog verhewe tot in ewigheid, HERE!10 Want kyk, u vyande, o HERE, want kyk, u vyande sal vergaan; al die werkers van ongeregtigheid sal verstrooi word.11 Maar U verhoog my horing soos van 'n buffel; ek is met vars olie gesalf.12 En my oog sien met welgevalle neer op die wat my voorlê, my ore hoor van die wat teen my as kwaaddoeners opstaan.13 Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die L¡banon.14 Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.15 In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees, [ (Psalms 92:16) om te verkondig dat die HERE reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie. ]

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-