Publicidade

Salmos 27

1 [{A Psalm} of David.] Jehovah is my light and my salvation; whom shall I fear? Jehovah is the strength of my life; of whom shall I be afraid?2 When evil-doers, mine adversaries and mine enemies, came upon me to eat up my flesh, they stumbled and fell.3 If a host encamp against me, my heart shall not fear; if war rise against me, in this will I be confident.4 One {thing} have I asked of Jehovah, that will I seek after: that I may dwell in the house of Jehovah all the days of my life, to behold the beauty of Jehovah, and to inquire {of him} in his temple.5 For in the day of evil he will hide me in his pavilion; in the secret of his tent will he keep me concealed: he will set me high upon a rock.6 And now shall my head be lifted up above mine enemies round about me; and I will offer in his tent sacrifices of shouts of joy: I will sing, yea, I will sing psalms unto Jehovah.7 Hear, Jehovah; with my voice do I call; be gracious unto me, and answer me.8 My heart said for thee, Seek ye my face. Thy face, O Jehovah, will I seek.9 Hide not thy face from me; put not thy servant away in anger: thou hast been my help; cast me not off, neither forsake me, O God of my salvation.10 For had my father and my mother forsaken me, then had Jehovah taken me up.11 Teach me thy way, Jehovah, and lead me in an even path, because of mine enemies.12 Deliver me not over to the will of mine adversaries; for false witnesses are risen up against me, and such as breathe out violence.13 Unless I had believed to see the goodness of Jehovah in the land of the living...!14 Wait for Jehovah; be strong and let thy heart take courage: yea, wait for Jehovah.

1 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet -- my teëstanders en my vyande, ja, myne -- struikel hulle self en val.3 Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek.4 Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel.5 Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n rots.6 En nou sal my hoof hoog wees bo my vyande rondom my, en ek wil in sy tent offerandes offer saam met trompetgeklank; ek wil sing, ja, psalmsing tot eer van die HERE.7 Hoor, o HERE, ek roep luid; en wees my genadig en antwoord my.8 Van U sê my hart: Soek my aangesig! Ek soek u aangesig, o HERE!9 Verberg u aangesig nie vir my nie, wys u kneg nie af in toorn nie: U was my hulp! Verstoot en verlaat my nie, o God van my heil!10 Want my vader en my moeder het my verlaat, maar die HERE sal my aanneem.11 HERE, leer my u weg en lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande.12 Gee my nie oor aan die begeerte van my teëstanders nie, want valse getuies het teen my opgestaan, en hy wat geweld uitblaas.13 o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie....14 Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-