Publicidade

Salmos 102

1 [A Prayer of the afflicted, when he is overwhelmed, and poureth out his complaint before Jehovah.] Jehovah, hear my prayer, and let my cry come unto thee.2 Hide not thy face from me: in the day of my trouble, incline thine ear unto me; in the day I call, answer me speedily.3 For my days are consumed like smoke, and my bones are burned as a firebrand.4 My heart is smitten and withered like grass; yea, I have forgotten to eat my bread.5 By reason of the voice of my groaning, my bones cleave to my flesh.6 I am become like the pelican of the wilderness, I am as an owl in desolate places;7 I watch, and am like a sparrow alone upon the housetop.8 Mine enemies reproach me all the day; they that are mad against me swear by me.9 For I have eaten ashes like bread, and mingled my drink with weeping,10 Because of thine indignation and thy wrath; for thou hast lifted me up, and cast me down.11 My days are like a lengthened-out shadow, and I, I am withered like grass.12 But thou, Jehovah, abidest for ever, and thy memorial from generation to generation.13 *Thou* wilt rise up, thou wilt have mercy upon Zion: for it is the time to be gracious to her, for the set time is come.14 For thy servants take pleasure in her stones, and favour her dust.15 And the nations shall fear the name of Jehovah, and all the kings of the earth thy glory.16 When Jehovah shall build up Zion, he will appear in his glory.17 He will regard the prayer of the destitute one, and not despise their prayer.18 This shall be written for the generation to come; and a people that shall be created shall praise Jah:19 For he hath looked down from the height of his sanctuary; from the heavens hath Jehovah beheld the earth,20 To hear the groaning of the prisoner, to loose those that are appointed to die;21 That the name of Jehovah may be declared in Zion, and his praise in Jerusalem,22 When the peoples shall be gathered together, and the kingdoms, to serve Jehovah.23 He weakened my strength in the way, he shortened my days.24 I said, My *God, take me not away in the midst of my days! ...Thy years are from generation to generation.25 Of old hast thou founded the earth, and the heavens are the work of thy hands:26 *They* shall perish, but *thou* continuest; and all of them shall grow old as a garment: as a vesture shalt thou change them, and they shall be changed.27 But thou art the Same, and thy years shall have no end.28 The children of thy servants shall abide, and their seed shall be established before thee.

1 'n Gebed van 'n ellendige as hy beswyk en sy klagte uitstort voor die aangesig van die HERE.2 o HERE, hoor my gebed, en laat my hulpgeroep tot by U kom!3 Verberg u aangesig nie vir my op die dag as ek in benoudheid is nie; neig u oor tot my; op die dag as ek roep, verhoor my gou!4 Want my dae verdwyn soos rook en my gebeente gloei soos 'n vuurherd.5 Platgeslaan soos die plante en verdor is my hart; want ek vergeet om my brood te eet.6 Vanweë my harde gesug kleef my gebeente aan my vlees.7 Ek is soos 'n pelikaan van die woestyn, ek het geword soos 'n uil op die puinhope.8 Ek is slapeloos en het geword soos 'n eensame voël op die dak.9 Die hele dag smaad my vyande my; die wat teen my raas, gebruik my naam as 'n vloek.10 Want ek eet as soos brood en meng my drank met trane,11 vanweë u grimmigheid en u toorn; want U het my opgehef en my weggewerp.12 My dae is soos 'n skaduwee wat lank geword het, en ek, soos die plante verdor ek.13 Maar U, o HERE, U bly tot in ewigheid, en u gedenknaam van geslag tot geslag.14 U sal opstaan, U oor Sion ontferm; want dit is tyd om hom genadig te wees, want die bestemde tyd het gekom.15 Want u knegte het sy klippe lief en het medelyde met sy puin.16 Dan sal die heidene die Naam van die HERE vrees en al die konings van die aarde u heerlikheid;17 omdat die HERE Sion opgebou het, in sy heerlikheid verskyn het,18 Hom gewend het tot die gebed van wie ontbloot is, en hulle gebed nie verag het nie.19 Dit sal vir die volgende geslag opgeskrywe word, en die volk wat geskape gaan word, sal die HERE loof;20 omdat Hy van sy heilige hoogte neergesien het, die HERE uit die hemel op die aarde gelet het,21 om die gekerm van die gevangene te hoor, om los te maak die kinders van die dood;22 sodat hulle in Sion die Naam van die HERE kan vermeld en sy lof in Jerusalem,23 as die volke almal saam vergader, ook die koninkryke om die HERE te dien.24 Hy het my krag op die weg swak gemaak, my dae verkort.25 My God, sê ek, neem my nie weg in die helfte van my dae nie -- u jare is van geslag tot geslag!26 In die voortyd het U die aarde gegrondves, en die hemele is die werk van u hande.27 Hulle sal vergaan, maar U sal bly; ja, hulle almal sal soos 'n kleed verslyt; U verwissel hulle soos 'n kledingstuk, en hulle verdwyn.28 Maar U bly dieselfde, en u jare het geen einde nie. [ (Psalms 102:29) Die kinders van u knegte sal woon, en hulle nageslag sal voor u aangesig bly bestaan. ]

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-