Publicidade

Salmos 26

1 [{A Psalm} of David.] Judge me, O Jehovah, for I have walked in mine integrity, and I have confided in Jehovah: I shall not slip.2 Prove me, Jehovah, and test me; try my reins and my heart:3 For thy loving-kindness is before mine eyes, and I have walked in thy truth.4 I have not sat with vain persons, neither have I gone in with dissemblers;5 I have hated the congregation of evil-doers, and I have not sat with the wicked.6 I will wash my hands in innocency, and will encompass thine altar, O Jehovah,7 That I may cause the voice of thanksgiving to be heard, and declare all thy marvellous works.8 Jehovah, I have loved the habitation of thy house, and the place where thy glory dwelleth.9 Gather not my soul with sinners, nor my life with men of blood;10 In whose hands are evil devices, and their right hand is full of bribes.11 But as for me, I will walk in mine integrity. Redeem me, and be gracious unto me.12 My foot standeth in an even place; in the congregations will I bless Jehovah.

1 'n Psalm van Dawid. Doen aan my reg, o HERE, want ,k wandel in my opregtheid en vertrou op die HERE sonder om te wankel.2 Toets my, HERE, en beproef my, keur my niere en my hart;3 want u goedertierenheid is voor my oë, en ek wandel in u waarheid.4 Ek sit nie by valse mense nie, en met slinkse mense gaan ek nie om nie.5 Ek haat die vergadering van kwaaddoeners, en by die goddelose sit ek nie.6 Ek was my hande in onskuld en wil gaan rondom u altaar, o HERE,7 om die stem van lof te laat hoor en om al u wonders te vertel.8 HERE, ek het lief die woning van u huis en die woonplek van u heerlikheid.9 Ruk my siel nie weg saam met die sondaars en my lewe saam met die manne van bloed nie,10 in wie se hande skandelike dade is, en wie se regterhand vol is van omkopery.11 Maar ,k wandel in my opregtheid; verlos my en wees my genadig.12 My voet staan op gelyk grond; ek sal die HERE loof in die vergaderings.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-