1 Godspraak oor Moab. Waarlik, in die nag is Ar-Moab verwoes, vernietig! Waarlik, in die nag is Kir-Moab verwoes, vernietig!

2 Hulle gaan op na die tempel, en Dibon na die hoogtes om te ween; Moab huil op Nebo en in Med,ba; op al hulle hoofde is 'n kaalte, elke baard is afgeskeer.

3 Op hul strate het hulle rouklere aangegord; op hulle dakke en op hulle pleine huil alles en smelt weg in geween.

4 Hesbon en Ele le skreeu, hulle stem word gehoor tot Jahas toe; daarom hef die gewapende manne van Moab 'n angsgeskreeu aan, sy siel sidder.

5 My hart skreeu oor Moab, sy vlugtelinge kom tot by Soar, Eglat-Selisia. Want die hoogte van Luhit beklim hulle met geween; ja, op pad na Horon im laat hulle 'n geskreeu van verwoesting weerklink;

6 want die waters van Nimrim word 'n woesteny, ja, die gras is verdor, die grasspruitjies het vergaan, daar is geen groenigheid nie.

7 Daarom gaan hulle die oorwins wat hulle gemaak het, en hulle voorraad, oor die Wilgerspruit dra.

8 Want die geskreeu gaan rond in die grondgebied van Moab, sy gehuil tot by Eglaim en sy gehuil tot by Beër-Elim.

9 Want die waters van Dimon is vol bloed; want Ek sal oor Dimon nog meer bring, 'n leeu oor die van Moab wat ontvlug het, en oor die oorblyfsel van die land.

1 关于摩押的默示: 一夜之间, 摩押的亚珥受到蹂躏, 就灭亡了! 一夜之间, 摩押的基珥受到蹂躏, 也灭亡了!

2 他们进入房子, 又往底本, 上到高处去哭泣, 摩押人为尼波和米底巴哀号; 各人头上都光秃, 胡须剃净。

3 他们在街上都腰束麻布; 在房顶上, 在广场上, 各人都哀号, 流泪痛哭。

4 希实本和以利亚利都呼喊, 他们的声音达到雅杂, 因此摩押配带武器的人大声呼叫, 各人的心都战兢。

5 我的心为摩押哀号, 它的逃民一直去到琐珥, 如同一头三岁大的牝牛, 要挣脱苦轭, 他们登上鲁希的山坡, 随走随哭, 他们在何罗念的路上, 发出灭亡的哀号。

6 因为宁林的众水都已荒凉, 青草枯干, 嫩草灭没, 完全没有青绿之物。

7 所以, 他们把所得的和所积蓄的财富, 都带过了柳树溪。

8 哀号的声音传遍了摩押四境, 哀声直达以基莲, 又传到比珥.以琳。

9 底们的水充满了血, 我还要把更多的灾祸加给底们, 使狮子临到摩押逃难的人和那地余下的人中间。