Publicidade

Salmos 103

AFR53

1 Di Davide.

Benedici, anima mia, l’Eterno;

e tutto quello che è in me, benedica il suo santo nome.

2 Benedici, anima mia, l’Eterno,

e non dimenticare nessuno dei suoi benefici.

3 Egli perdona tutte le tue iniquità,

sana tutte le tue infermità,

4 redime la tua vita dalla fossa

e ti corona di bontà e di compassioni;

5 sazia di beni la tua bocca

e ti fa ringiovanire come l’aquila.

6 L’Eterno agisce con giustizia

e difende la causa degli oppressi.

7 Egli fece conoscere a Mosè le sue vie

e ai figli d’Israele le sue opere.

8 L’Eterno è pietoso e clemente,

lento all’ira e ricco di bontà.

9 Egli non contende in eterno,

serba l’ira sua per sempre.

10 Egli non ci ha trattati secondo i nostri peccati,

ci ha retribuiti secondo le nostre iniquità.

11 Poiché quanto i cieli sono alti al di sopra della terra,

tanto è grande la sua bontà verso quelli che lo temono.

12 Come è lontano l’oriente dall’occidente,

così egli ha allontanato da noi le nostre colpe.

13 Come un padre è pietoso verso i suoi figli,

così è pietoso l’Eterno verso quelli che lo temono.

14 Poiché egli conosce la nostra natura;

egli si ricorda che siamo polvere.

15 I giorni dell’uomo sono come l’erba;

egli fiorisce come il fiore del campo;

16 se un vento gli passa sopra egli non è più,

e il luogo dov’era non lo riconosce più.

17 Ma la bontà dell’Eterno è senza fine per quelli che lo temono,

e la sua misericordia per i figli dei figli

18 di quelli che osservano il suo patto

e si ricordano dei suoi comandamenti per metterli in pratica.

19 L’Eterno ha stabilito il suo trono nei cieli,

e il suo regno signoreggia su tutto.

20 Benedite l’Eterno, voi suoi angeli,

potenti e forti, che fate ciò che egli dice,

ubbidendo alla voce della sua parola!

21 Benedite l’Eterno, voi tutti gli eserciti suoi,

che siete suoi ministri, e fate ciò che gli piace!

22 Benedite l’Eterno, voi tutte le opere sue,

in tutti i luoghi della sua signoria!

Anima mia, benedici l’Eterno!

Loof die Here, die genadige en barmhartige God!

1 'n PSALM van Dawid.

Loof die Here, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!

2 Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!

3 Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,

4 wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede,

5 wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van 'n arend.

6 Die Here doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk word.

7 Hy het aan Moses sy weë bekend gemaak, aan die kinders van Israel sy dade.

8 Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid.

9 Hy sal nie vir altyd twis en nie vir ewig die toorn behou nie.

10 Hy handel met ons nie na ons sondes en vergeld ons nie na ons ongeregtighede nie.

11 Want so hoog as die hemel is bo die aarde, so geweldig is sy goedertierenheid oor die wat Hom vrees.

12 So ver as die ooste verwyderd is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons.

13 Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees.

14 Want Hy, Hy weet watter maaksel ons is, gedagtig dat ons stof is.

15 Die mens soos die gras is sy dae; soos 'n blom van die veld, so bloei hy.

16 As die wind daaroor gaan, is dit nie meer nie en sy plek ken hom nie meer nie.

17 Maar die goedertierenheid van die Here is van ewigheid tot ewigheid oor die wat Hom vrees, en sy geregtigheid vir kindskinders,

18 vir die wat sy verbond hou en aan sy bevele dink om dié te doen.

19 Die Here het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles.

20 Loof die Here, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!

21 Loof die Here, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen!

22 Loof die Here, al sy werke, op al die plekke van sy heerskappy! Loof die Here, o my siel!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-