Publicidade

Salmos 7

AFR53

1 Lamento di Davide, che egli cantò all’Eterno, a proposito delle parole di Cus, il beniaminita.

O Eterno, Dio mio, io confido in te;

salvami da tutti quelli che mi perseguitano, e liberami;

2 che talora il nemico, come un leone, non sbrani l’anima mia

lacerandola, senza che alcuno mi liberi.

3 O Eterno, Dio mio, se ho fatto questo,

se c’è perversità nelle mie mani,

4 se ho reso male per bene a chi viveva in pace con me

(io che ho liberato chi mi era nemico senza motivo),

5 il mio nemico perseguiti pure l’anima mia e la raggiunga,

calpesti al suolo la mia vita,

e stenda la mia gloria nella polvere. [Pausa]

6 Ergiti, o Eterno, nell’ira tua,

innalzati contro i furori dei miei nemici,

e destati in mio favore.

7 Tu hai ordinato il giudizio.

Ti circondi l’assemblea dei popoli,

e poniti a sedere al di sopra di essa in luogo elevato.

8 L’Eterno giudica i popoli;

giudica me, o Eterno, secondo la mia giustizia e la mia integrità.

9 Ti prego, fa che cessi la malvagità dei malvagi,

ma stabilisci il giusto;

poiché sei il giusto Dio che prova i cuori e le reni.

10 Il mio scudo è in Dio,

che salva i retti di cuore.

11 Dio è un giusto giudice,

un Dio che s’indigna ogni giorno;

12 se il malvagio non si converte, egli affila la sua spada,

tende il suo arco e lo tiene pronto;

13 dispone contro di lui strumenti di morte;

e rende infocate le sue frecce.

14 Ecco, il malvagio è in doglie per produrre iniquità.

Egli ha concepito malizia e partorisce menzogna.

15 Ha scavato una fossa e l’ha fatta profonda,

ma è caduto nella fossa che ha fatta.

16 La sua malizia gli ritornerà sul capo,

e la sua violenza gli ricadrà sulla testa.

17 Io loderò l’Eterno per la sua giustizia,

e salmeggerò al nome dell’Eterno, dell’Altissimo.

Doen aan my reg!

1 SJIGGAJŌN van Dawid wat hy tot eer van die Here gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet.

2 Here, my God, by U skuil ek; verlos my van al my vervolgers en red my;

3 sodat hy nie soos 'n leeu my verskeur en wegruk sonder dat iemand red nie.

4 Here, my God, as ek dit gedoen het, as daar onreg in my hande is,

5 as ek hóm kwaad aangedoen het wat in vrede met my geleef het (ja, ek het hom gered wat my sonder oorsaak vyandig was),

6 mag die vyand my dan vervolg en inhaal en my lewe teen die grond vertrap en my eer in die stof laat woon. Sela.

7 Staan op, Here, in u toorn, verhef U teen die grimmigheid van my teëstanders en ontwaak vir my, U wat die reg beveel het!

8 En laat die vergadering van die volke U omring; keer dan bo hulle terug in die hoogte!

9 Die Here oordeel die volke. Doen aan my reg, Here, na my geregtigheid en na my onskuld wat by my is.

10 Laat tog die boosheid van die goddelose mense 'n einde neem, maar bevestig U die regverdige, ja, U wat harte en niere toets, o regverdige God!

11 My skild is by God wat die opregtes van hart verlos.

12 God is 'n regverdige regter, en 'n God wat elke dag toornig is.

13 As hy hom nie bekeer nie, maak Hy sy swaard skerp; Hy span sy boog en mik daarmee

14 en berei vir hom dodelike werktuie; Hy maak sy pyle brandende wapens.

15 Kyk, hy is in barensweë van onreg en is swanger van moeite; hy baar leuens.

16 Hy het 'n kuil gegrawe en dit uitgehol; maar hy het geval in die vangkuil wat hy gemaak het.

17 Die onheil wat hy gestig het, keer op sy hoof terug, en sy geweld kom op sy skedel neer.

18 Ek wil die Here loof na sy geregtigheid en die Naam van die Here, die Allerhoogste, psalmsing.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-