Publicidade

Salmos 34

AFR53

1 Di Davide, quando si finse pazzo davanti ad Abimelec e, scacciato da lui, se ne andò.

Io benedirò l’Eterno in ogni tempo;

la sua lode sarà sempre nella mia bocca.

2 L’anima mia si glorierà nell’Eterno;

gli umili l’udranno e si rallegreranno.

3 Magnificate con me l’Eterno,

ed esaltiamo il suo nome tutti insieme.

4 Io ho cercato l’Eterno, ed egli mi ha risposto

e mi ha liberato da tutti i miei spaventi.

5 Quelli che riguardano a lui sono illuminati,

e le loro facce non sono svergognate.

6 Questo afflitto ha gridato, e l’Eterno l’ha esaudito

e l’ha salvato da tutte le sue difficoltà.

7 L’Angelo dell’Eterno

si accampa intorno a quelli che lo temono, e li libera.

8 Provate e vedrete quanto l’Eterno è buono!

Beato l’uomo che confida in lui.

9 Temete l’Eterno, voi suoi santi,

poiché nulla manca a quelli che lo temono.

10 I leoncelli soffrono penuria e fame,

ma quelli che cercano l’Eterno non mancano d’alcun bene.

11 Venite, figlioli, ascoltatemi;

io v’insegnerò il timore dell’Eterno.

12 Qual è l’uomo che prenda piacere nella vita,

e ami lunghezza di giorni per gioire del bene?

13 Trattieni la tua lingua dal male

e le tue labbra da parole bugiarde.

14 Allontanati dal male e fail bene;

cerca la pace e procacciala.

15 Gli occhi dell’Eterno sono sui giusti

e le sue orecchie sono attente al loro grido.

16 Il volto dell’Eterno è contro quelli che fanno il male

per cancellare dalla terra la loro memoria.

17 I giusti gridano e l’Eterno li esaudisce

liberandoli da tutte le loro difficoltà.

18 L’Eterno è vicino a quelli che hanno il cuore rotto,

e salva quelli che hanno lo spirito contrito.

19 Molte sono le afflizioni del giusto;

ma l’Eterno lo libera da tutte.

20 Egli preserva tutte le ossa di lui,

non uno ne è rotto.

21 La malvagità farà perire il malvagio,

e quelli che odiano il giusto saranno condannati.

22 L’Eterno riscatta l’anima dei suoi servitori,

e nessuno di quelli che confidano in lui sarà condannato.

Die Here beskerm die gelowige.

1 'n PSALM van Dawid, toe hy hom kranksinnig gehou het voor Abiméleg en dié hom weggejaag het, sodat hy heengegaan het.

2 Alef. Ek wil die Here altyd loof; sy lof sal altyddeur in my mond wees.

3 Bet. My siel sal hom beroem in die Here; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees.

4 Gimel. Maak die Here saam met my groot, en laat ons saam sy Naam verhef!

5 Dalet. Ek het die Here gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered.

6 He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie.

7 Sajin. Hierdie ellendige het geroep, en die Here het gehoor, en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.

8 Get. Die Engel van die Here trek 'n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit.

9 Tet. Smaak en sien dat die Here goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!

10 Jod. Vrees die Here, o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.

11 Kaf. Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die Here soek, het geen gebrek aan enigiets nie.

12 Lamed. Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die Here leer.

13 Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe, wat dae liefhet om die goeie te sien?

14 Noen. Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie.

15 Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.

16 Ajin. Die van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep.

17 Pe. Die aangesig van die Here is teen die kwaaddoeners, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.

18 Sade. Hulle roep, en die Here hoor, en Hy red hulle uit al hul benoudhede.

19 Kof. Die Here is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees.

20 Resj. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die Here hom.

21 Sjin. Hy bewaar al sy bene: nie een daarvan word gebreek nie.

22 Tau. Die onheil maak die goddelose dood; en die wat die regverdige haat, moet daarvoor boet.

23 Die Here verlos die siel van sy knegte; en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-