Publicidade

Salmos 35

AFR53

1 Di Davide.

O Eterno, contendi con quelli che mi aggrediscono,

combatti con quelli che mi combattono.

2 Prendi lo scudo e la targa

e vieni in mio aiuto.

3 Tira fuori la lancia e chiudi il passo ai miei persecutori;

diall’anima mia: "Io sono la tua salvezza".

4 Siano confusi e svergognati quelli che cercano di togliermi la vita;

si ritirino e siano umiliati quelli che meditano la mia rovina.

5 Siano come pula al vento

e l’angelo dell’Eterno li scacci.

6 Sia la loro via tenebrosa e sdrucciolevole,

e l’angelo dell’Eterno li insegua.

7 Poiché, senza motivo, mi hanno teso di nascosto la loro rete,

senza motivo hanno scavato una fossa per togliermi la vita.

8 Li colga una rovina improvvisa

e siano presi nella rete che essi hanno nascosta;

scendano nella rovina preparata per me.

9 Allora l’anima mia festeggerà nell’Eterno

e si rallegrerà nella sua salvezza.

10 Tutte le mie ossa diranno: "O Eterno, chi è pari a te

che liberi il misero da chi è più forte di lui,

il misero e il bisognoso da chi lo spoglia?".

11 Perfidi testimoni si alzano contro di me;

mi domandano cose delle quali non so nulla.

12 Mi rendono male per bene;

l’anima mia è desolata.

13 Eppure io, quando erano malati, vestivo il cilicio,

affliggevo l’anima mia con il digiuno,

e pregavo con il capo curvo sul petto.

14 Camminavo triste come per la perdita di un amico, di un fratello,

andavo chino, scuro in volto, come uno che pianga sua madre.

15 Ma, quando io vacillo, essi si rallegrano, si radunano assieme;

si raduna contro di me gente abietta che io non conosco;

mi lacerano senza posa.

16 Come profani buffoni da mensa,

digrignano i denti contro di me.

17 O Signore, fino a quando vedrai tu questo?

allontana l’anima mia dalla loro malvagità,

l’unica mia, da quelle belve.

18 Io ti celebrerò nella grande assemblea,

ti loderò in mezzo a un popolo numeroso.

19 Non si rallegrino di me quelli che a torto mi sono nemici,

ammicchino quelli che mi odiano senza motivo.

20 Poiché non parlano di pace,

anzi meditano inganni contro la gente pacifica del paese.

21 Aprono larga la bocca contro di me e dicono:

"Ah, ah! l’occhio nostro l’ha visto".

22 Anche tu hai visto, o Eterno; non tacere!

O Signore, non allontanarti da me.

23 Risvegliati, destati per farmi giustizia,

o mio Dio, mio Signore, per difendere la mia causa.

24 Giudicami secondo la tua giustizia, o Eterno, Dio mio,

e fache essi non si rallegrino di me;

25 che non dicano in cuor loro: "Ah, ecco il nostro desiderio!",

che non dicano: "L’abbiamo inghiottito".

26 Siano tutti svergognati e confusi

quelli che si rallegrano del mio male;

siano ricoperti di vergogna e disonore

quelli che si innalzano superbi contro di me.

27 Cantino e si rallegrino

quelli che si compiacciono della mia giustizia,

e dicano sempre: "Glorificato sia l’Eterno

che vuole la pace del suo servitore!".

28 La mia lingua parlerà della tua giustizia,

e proclamerà sempre la tua lode.

Dawid bid God om die goddelose mense te straf.

1 'n PSALM van Dawid.

Here, twis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry!

2 Gryp die klein skild en die grote, en staan op as my hulp!

3 En trek die spies uit en stuit my vervolgers! Spreek tot my siel: Ek is jou heil!

4 Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en in die skande kom; laat hulle wat my ongeluk beraam, agteruitwyk en rooi van skaamte word!

5 Laat hulle word soos kaf voor die wind, terwyl die Engel van die Herehulle wegstoot.

6 Laat hulle weg duister en glibberig wees, terwyl die Engel van die Here hulle vervolg!

7 Want hulle het sonder oorsaak die kuil met hul net vir my verberg, hulle het sonder oorsaak gegrawe teen my lewe.

8 Laat verwoesting oor hom kom sonder dat hy dit weet, en laat sy net hom vang wat hy gespan het; laat hom daarin val met verwoesting!

9 Maar my siel sal juig in die Here, dit sal bly wees in sy heil.

10 Al my beendere sal : Here, wie is soos U? U wat die ellendige red van die wat sterker is as hy; ja, die ellendige en behoeftige van sy berower!

11 Kwaadwillige getuies staan op; wat ek nie weet nie, vra hulle vir my.

12 Hulle vergeld my kwaad vir goed: verlatenheid vir my siel.

13 En ek toe hulle siek was, het ek 'n roukleed gedra; ek het my siel gekwel met vas, en my gebed het teruggekeer in my boesem.

14 Ek het rondgegaan asof dit 'n vriend, asof dit 'n broer van my was; ek het gebuk gegaan in die rou soos een wat oor sy moeder treur.

15 Maar as ek struikel, is hulle bly en kom bymekaar; hulle vergader teen my, lae mense en die wat ek nie ken nie; hulle laster sonder ophou.

16 Onder die roekeloosste tafelspotters kners hulle met hul tande teen my.

17 Here, hoe lank sal U dit aansien? Bring my siel terug van hulle verwoestinge, my enigste van die jong leeus af.

18 Ek sal U loof in 'n groot vergadering; onder 'n groot skare sal ek U prys.

19 Laat hulle oor my nie bly wees wat sonder grond my vyande is nie; laat die wat my sonder oorsaak haat, nie met die knip nie!

20 Want hulle spreek nie van vrede nie, maar hulle bedink bedrieglike woorde teen die stilles in die land.

21 En hulle maak hul mond wyd oop teen my, hulle : Ha, ha, ons oog het dit gesien!

22 Here, U het dit gesien, swyg nie. Here, wees nie ver van my af nie!

23 Ontwaak en word wakker vir my reg; my God en Here, vir my regsaak.

24 Doen aan my reg na u geregtigheid, Here my God, en laat hulle oor my nie bly wees nie!

25 Laat hulle in hul hart nie : Ha, ons begeerte! Laat hulle nie : Ons het hom verslind nie!

26 Laat hulle wat bly is oor my ongeluk, beskaamd staan en saam rooi van skaamte word; laat hulle wat hul teen my groot maak, met skaamte en skande beklee word!

27 Laat húlle jubel en bly wees wat 'n behae het in my geregtigheid; en laat hulle altyddeur : Groot is die Here wat 'n welbehae het in die vrede van sy kneg!

28 En my tong sal u geregtigheid prys, u lof die hele dag deur.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-