Publicidade

Salmos 71

AFR53

1 In te mi confido, o Eterno,

fache io non sia mai confuso.

2 Per la tua giustizia, liberami, mettimi al sicuro!

Inchina a me il tuo orecchio, e salvami!

3 Sii per me una rocca in cui trovo scampo,

una fortezza dove io possa sempre rifugiarmi!

Tu hai ordinato che io sia salvato,

perché sei la mia rupe e la mia fortezza.

4 O mio Dio, liberami dalla mano dell’empio,

dalla mano del perverso e del violento!

5 Poiché tu sei la mia speranza, o Signore, o Eterno,

la mia fiducia fin dalla mia fanciullezza.

6 Tu sei stato il mio sostegno fin dal grembo materno,

sei tu che mi hai tratto dal seno di mia madre;

tu sei continuamente l’oggetto della mia lode.

7 Io sono per molti come un prodigio,

ma tu sei il mio rifugio sicuro.

8 Sia la mia bocca ripiena della tua lode,

e celebri ogni giorno la tua gloria!

9 Non respingermi nel tempo della vecchiaia,

non abbandonarmi quando le mie forze declinano.

10 Perché i miei nemici sparlano di me,

e quelli che spiano l’anima mia cospirano assieme,

11 dicendo: "Dio l’ha abbandonato;

inseguitelo e prendetelo, perché non c’è nessuno che lo liberi".

12 O Dio, non allontanarti da me,

mio Dio, affrettati a soccorrermi!

13 Siano confusi, siano annientati gli avversari dell’anima mia,

siano coperti di vergogna e disonore quelli che desiderano il mio male!

14 Ma io spererò sempre,

e a tutte le tue lodi ne aggiungerò delle altre.

15 La mia bocca racconterà ogni giorno

la tua giustizia e le tue liberazioni,

perché sono innumerevoli.

16 Io mi farò avanti per proclamare i prodigi del Signore, dell’Eterno,

ricorderò la tua giustizia, la tua soltanto.

17 O Dio, tu mi hai ammaestrato dalla mia infanzia,

e io, fino a oggi, ho annunciato le tue meraviglie.

18 E ora, giunto alla vecchiaia e alla canizie,

o Dio, non abbandonarmi,

finché non abbia fatto conoscere il tuo braccio

a questa generazione,

e la tua potenza a quelli che verranno.

19 Anche la tua giustizia, o Dio, è eccelsa;

tu hai fatto cose grandi;

o Dio, chi è simile a te?

20 Tu, che ci hai fatto vedere molte e gravi difficoltà,

ci darai di nuovo la vita

e ci farai risalire dagli abissi della terra;

21 tu accrescerai la mia grandezza

e tornerai a consolarmi.

22 Allora ti celebrerò con il saltèrio,

celebrerò la tua verità, o mio Dio!

A te salmeggerò con la cetra,

o Santo d’Israele!

23 Le mie labbra gioiranno, quando salmeggerò a te,

e l’anima mia pure, che tu hai riscattata.

24 Anche la mia lingua parlerà tutto il giorno della tua giustizia,

perché sono stati svergognati, sono stati confusi,

quelli che cercavano il mio male.

In die ouderdom verlaat my nie!

1 BY U, o Here, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie!

2 Red my deur u geregtigheid en bevry my; neig u oor tot my en verlos my!

3 Wees vir my 'n rots om in te woon, om gedurig in te gaan; U wat bevel gegee het om my te verlos, want U is my rots en my bergvesting.

4 My God, red my uit die hand van die goddelose, uit die mag van hom wat onreg doen, en van die geweldenaar.

5 Want U is my verwagting, Here Here, my vertroue van my jeug af.

6 Op U het ek gesteun van die geboorte af, van die moederskoot af is U my bevryder; oor U is my lof altyddeur.

7 Ek was vir baie soos 'n wonder; maar U is my magtige toevlug.

8 My mond is vol van u lof, die hele dag van u roem.

9 Verwerp my nie in die tyd van die ouderdom nie, verlaat my nie as my krag gedaan is nie.

10 Want my vyande praat van my, en die wat op my lewe loer, hou saam raad

11 en : God het hom verlaat; agtervolg en gryp hom, want daar is geen redder nie!

12 o God, wees nie ver van my af nie; my God, maak tog gou om my te help!

13 Laat hulle wat my as vyand behandel, beskaamd staan, verteer word; laat hulle wat my ongeluk soek, hulleself toedraai in smaad en skande.

14 Maar ék sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder.

15 My mond sal u geregtigheid vertel, die hele dag u heil; want ek ken nie die maat daarvan nie.

16 Ek sal kom met die magtige dade van die Here Here; ek sal u geregtigheid vermeld, dié van U alleen.

17 o God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe verkondig ek u wonders.

18 En ook tot die ouderdom en die grysheid toe o God, verlaat my nie, totdat ek aan die volgende geslag u arm verkondig, aan almal wat sal kom, u mag.

19 Ook is u geregtigheid, o God, tot in die hoogte; U wat groot dinge gedoen het, o God, wie is soos U?

20 U wat my baie en bange node laat sien het, sal my weer lewend maak en my weer ophaal uit die watervloede van die aarde.

21 Vermeerder my grootheid, en wend U om en troos my.

22 So wil ek U dan ook loof met die instrument van die harp, u trou, my God! Ek wil psalmsing tot u eer op die siter, o Heilige van Israel!

23 My lippe sal jubel as ek psalmsing tot u eer, en my siel, wat U verlos het.

24 Ook sal my tong u geregtigheid die hele dag prys, want hulle het beskaamd gestaan, want hulle wat my ongeluk soek, het rooi van skaamte geword.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-