Publicidade

Salmos 58

AFR53

1 Per il Maestro del coro. "Non distruggere". Inno di Davide.

È proprio secondo giustizia che voi parlate, o potenti?

Giudicate voi rettamente i figli degli uomini?

2 Anzi, nel cuore voi commettete delle iniquità;

nel paese, voi gettate nella bilancia

la violenza delle vostre mani.

3 Gli empi sono sviati fin dal grembo materno,

i bugiardi sono traviati fin dalla nascita.

4 Hanno veleno simile al veleno del serpente,

sono come l’aspide sordo che si tura le orecchie,

5 che non ascolta la voce degli incantatori,

del mago esperto nell’ammaliare.

6 O Dio, spezza loro i denti in bocca;

o Eterno, fracassa le mascelle dei leoni!

7 Si dissolvano come acqua che scorre via;

quando scoccano le loro frecce, siano come spuntate.

8 Siano essi come una lumaca che si scioglie mentre striscia;

come l’aborto di una donna, non vedano il sole.

9 Prima che le vostre pentole sentano il fuoco del pruno,

verde o acceso che sia il legno, lo porti via la bufera.

10 Il giusto si rallegrerà quando avrà visto la vendetta;

si laverà i piedi nel sangue dell’empio;

11 e la gente dirà: "Certo, vi è una ricompensa per il giusto;

certo c’è un Dio che giudica sulla terra!".

Wraak oor die onregverdige regters.

1 VIR die musiekleier; op die wysie van: Moenie verwoes nie." Van Dawid. 'n Gedig.

2 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode? Oordeel julle die mensekinders regverdig?

3 Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; julle weeg op aarde die geweld van julle hande af.

4 Afvallig is die goddelose mense van die geboorte af; die leuensprekers dwaal van die moederskoot af.

5 Hulle het gif soos die gif van 'n slang; soos 'n dowe adder wat sy oor toestop,

6 wat nie luister na die stem van die besweerders, van hom wat ervare is om met towerspreuke om te gaan nie.

7 o God, verbreek hulle tande in hulle mond; slaan die tande van die jong leeus uit, o Here!

8 Laat hulle vergaan soos water wat wegloop; as hy sy pyle rig, laat hulle wees asof hulle stomp geword het.

9 Laat hulle wees soos 'n slak wat wegsmelt so ver as hy loop, soos 'n misgeboorte wat die son nie gesien het nie.

10 Voordat julle potte die doringtak gewaar word, sal Hy dit wegstorm, die rou vleis sowel as die vuurgloed.

11 Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose.

12 En die mense sal : Gewis, daar is vrug vir die regverdige; gewis, daar is 'n God wat op die aarde oordeel!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-