Publicidade

Salmos 72

AFR53

1 Di Salomone.

O Dio, dai tuoi giudizi al re,

e la tua giustizia al figlio del re;

2 ed egli giudicherà il tuo popolo con giustizia,

e i tuoi poveri con equità!

3 I monti porteranno pace al popolo,

e le colline giustizia!

4 Egli farà giustizia agli afflitti del popolo,

salverà i figli del bisognoso,

e stroncherà l’oppressore!

5 Ti temeranno finché duri il sole,

finché duri la luna, per ogni età!

6 Egli scenderà come pioggia sull’erba tagliata,

come acquazzone che bagna la terra.

7 Nei suoi giorni il giusto fiorirà,

e vi sarà abbondanza di pace finché non vi sia più luna.

8 Egli dominerà da un mare all’altro

e dal fiume fino all’estremità della terra.

9 Davanti a lui si inchineranno gli abitanti del deserto

e i suoi nemici leccheranno la polvere.

10 I re di Tarsis e le isole gli pagheranno il tributo,

i re di Seba e di Saba gli offriranno doni;

11 tutti i re gli si prostreranno davanti,

tutte le nazioni lo serviranno.

12 Poiché egli libererà il bisognoso che grida

e il misero che non ha chi lo aiuti.

13 Egli avrà compassione dell’infelice e del bisognoso,

e salverà l’anima dei poveri.

14 Egli riscatterà l’anima loro dall’oppressione e dalla violenza,

e il loro sangue sarà prezioso agli occhi suoi.

15 Egli vivrà; e a lui sarà dato oro di Seba,

la gente pregherà per lui tutto il giorno, lo benedirà sempre.

16 Vi sarà abbondanza di grano nel paese, sulle cime dei monti.

Ondeggeranno le spighe come fanno gli alberi del Libano,

e gli abitanti delle città fioriranno come l’erba della terra!

17 Il suo nome durerà in eterno,

il suo nome si conserverà quanto il sole;

e gli uomini si benediranno a vicenda in lui;

tutte le nazioni lo proclameranno beato.

18 Sia benedetto Dio, l’Eterno, il Dio d’Israele,

egli solo opera prodigi!

19 Sia benedetto in eterno il suo nome glorioso

e tutta la terra sia piena della sua gloria! Amen! Amen!

20 Qui finiscono le preghiere di Davide, figlio d’Isai.

Kroningslied.

1 VAN Salomo.

o God, gee aan die koning u regte en u geregtigheid aan die seun van die koning.

2 Laat hy u volk oordeel met geregtigheid en u ellendiges met reg.

3 Die berge sal vrede dra vir die volk, en die heuwels, deur geregtigheid.

4 Hy sal aan die ellendiges van die volk reg verskaf, die kinders van die behoeftige verlos en die verdrukker verbrysel.

5 Hulle sal u vrees solank as die son skyn en solank as die maan daar is, van geslag tot geslag.

6 Hy sal neerdaal soos reën op die grasveld, soos buie 'n swaar reën op die aarde.

7 In sy dae sal die regverdige bloei en volheid van vrede, totdat die maan nie meer is nie.

8 En hy sal heers van see tot see en van die Rivier tot by die eindes van die aarde.

9 Die bewoners van dor plekke sal voor hom kniel, en sy vyande sal die stof lek.

10 Die konings van Tarsis en van die eilande sal geskenke aanbied, die konings van Skeba en Seba belasting aanbring.

11 Ja, al die konings sal hulle voor hom buig, al die nasies sal hom dien.

12 Want hy sal die behoeftige red wat daar roep om hulp, en die ellendige en wie geen helper het nie.

13 Hy sal hom ontferm oor die arme en behoeftige, en die siele van die behoeftiges sal hy red.

14 Hy sal hulle siel verlos van verdrukking en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy .

15 Mag hy dan lewe! en mag hulle aan hom gee van die goud van Skeba en altyddeur vir hom bid; mag hulle die hele dag hom seën!

16 Mag daar volheid van koring wees in die land, op die top van die berge; mag die vrug daarvan ruis soos die Líbanon; en mag hulle bloei uit die stad soos die plante van die aarde!

17 Mag sy naam vir ewig wees; mag sy naam uitspruit solank as die son daar is! En mag al die nasies in hom geseën word, hom gelukkig prys!

18 Geloofd sy die Here God, die God van Israel, wat alleen wonders doen!

19 En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam! En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word! Amen, ja amen.

20 Hier eindig die gebede van Dawid, die seun van Ísai.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-