Publicidade

Salmos 118

AFR53

1 Celebrate l’Eterno, poiché egli è buono,

perché la sua bontà dura in eterno.

2 , dica Israele:

"La sua bontà dura in eterno".

3 , dica la casa d’Aaronne:

"La sua bontà dura in eterno".

4 , dicano quelli che temono l’Eterno:

"La sua bontà dura in eterno".

5 Dal fondo della mia angoscia invocai l’Eterno;

l’Eterno mi rispose e mi portò in salvo.

6 L’Eterno è per me; io non temerò;

che cosa mi può fare l’uomo?

7 L’Eterno è per me fra quelli che mi soccorrono;

e io vedrò quel che desidero su quelli che mi odiano.

8 È meglio rifugiarsi nell’Eterno

che confidare nell’uomo;

9 è meglio rifugiarsi nell’Eterno

che confidare nei prìncipi.

10 Tutte le nazioni mi hanno circondato;

nel nome dell’Eterno, eccole da me sconfitte.

11 Mi hanno circondato, , mi hanno accerchiato;

nel nome dell’Eterno, eccole da me sconfitte.

12 Mi hanno circondato come api,

ma sono state spente come fuoco di spine;

nel nome dell’Eterno io le ho sconfitte.

13 Tu mi hai spinto con violenza per farmi cadere,

ma l’Eterno mi ha soccorso.

14 L’Eterno è la mia forza e il mio cantico,

ed è stato la mia salvezza.

15 Un grido d’esultanza e di vittoria risuona nelle tende dei giusti:

"La destra dell’Eterno fa prodigi".

16 La destra dell’Eterno si è alzata,

la destra dell’Eterno fa prodigi.

17 Io non morirò, anzi vivrò,

e racconterò le opere dell’Eterno.

18 Certo, l’Eterno mi ha castigato,

ma non mi ha dato in balìa della morte.

19 Apritemi le porte della giustizia;

io entrerò per esse e celebrerò l’Eterno.

20 Questa è la porta dell’Eterno;

i giusti entreranno per essa.

21 Io ti celebrerò perché tu mi hai risposto

e sei stato la mia salvezza.

22 La pietra che i costruttori avevano disprezzata

è divenuta la pietra angolare.

23 Questa è opera dell’Eterno,

è cosa meravigliosa agli occhi nostri.

24 Questo è il giorno che l’Eterno ha fatto;

festeggiamo e rallegriamoci in esso.

25 O Eterno, salvaci!

O Eterno, facci prosperare!

26 Benedetto colui che viene nel nome dell’Eterno!

Noi vi benediciamo dalla casa dell’Eterno.

27 L’Eterno è Dio e ha fatto risplendere la sua luce su di noi;

legate la vittima della solennità con le corde e conducetela ai corni dell’altare.

28 Tu sei il mio Dio, io ti celebrerò;

tu sei il mio Dio, io ti esalterò.

29 Celebrate l’Eterno, perché egli è buono,

perché la sua bontà dura in eterno.

Danklied van die feesvierende menigte.

1 LOOF die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

2 Laat Israel dan dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!

3 Laat die huis van Aäron dan dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!

4 Laat die wat die Here vrees, dan dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!

5 Uit die benoudheid het ek die Here aangeroep; die Here het my verhoor in die ruimte.

6 Die Here is vír my; ek sal nie vrees nie: wat kan 'n mens my doen?

7 Die Here is vír my as my helper; so sal ék dan neersien op die wat my haat.

8 Dit is beter om by die Here te skuil as om op mense te vertrou.

9 Dit is beter om by die Here te skuil as om op edeles te vertrou.

10 Al die heidene het my omsingel; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het.

11 Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het.

12 Hulle het my omsingel soos bye hulle is uitgeblus soos 'n doringtakvuur; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het.

13 Jy het my hard gestamp om my te laat val, maar die Here het my gehelp.

14 Die Here is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword.

15 'n Stem van gejubel en van heil is in die tente van die regverdiges: die regterhand van die Here doen kragtige dade.

16 Die regterhand van die Here verhef; die regterhand van die Here doen kragtige dade.

17 Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die Here vertel.

18 Die Here het my hard gekasty, maar my aan die dood nie oorgegee nie.

19 Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die Here loof.

20 Dit is die poort van die Here; regverdiges mag daardeur ingaan.

21 Ek wil U loof, omdat U my verhoor het en my tot heil geword het.

22 Die steen wat die bouers verwerp het, het 'n hoeksteen geword.

23 Dit het van die Here gekom; dit is wonderbaar in ons .

24 Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.

25 Ag, Here, gee tog heil; ag, Here, gee tog voorspoed!

26 Geseënd is hy wat kom in die Naam van die Here! Ons seën julle uit die huis van die Here.

27 Die Here is God, en Hy het vir ons lig gegee. Bind die feesoffer met toue, tot by die horings van die altaar.

28 U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.

29 Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-