Publicidade

Salmos 85

AFR53

1 Per il Maestro del coro. Salmo dei figli di Core.

O Eterno, tu sei stato propizio alla tua terra,

tu hai ricondotto Giacobbe dalla schiavitù.

2 Tu hai perdonato l’iniquità del tuo popolo,

hai coperto tutti i loro peccati. [Pausa]

3 Tu hai placato il tuo cruccio,

hai messo fine alla tua ira ardente.

4 Ristoraci, o Dio della nostra salvezza,

facessare la tua indignazione contro di noi.

5 Sarai adirato con noi per sempre?

Prolungherai la tua ira d’età in età?

6 Non tornerai tu a ravvivarci,

perché il tuo popolo si rallegri in te?

7 Mostraci la tua bontà, o Eterno,

e concedici la tua salvezza.

8 Io ascolterò quel che dirà Dio, l’Eterno,

poiché egli parlerà di pace al suo popolo e ai suoi fedeli;

purché non ritornino più alla follia!

9 Certo, la sua salvezza è vicina a quelli che lo temono,

affinché la gloria abiti nel nostro paese.

10 La bontà e la verità si sono incontrate,

la giustizia e la pace si sono baciate.

11 La verità germoglia dalla terra

e la giustizia guarda dal cielo.

12 Anche l’Eterno largirà ogni bene

e la nostra terra produrrà il suo frutto.

13 La giustizia camminerà davanti a lui,

e seguirà la via dei suoi passi.

Die heil is naby!

1 VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.

2 U het, o Here, 'n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander.

3 U het die ongeregtigheid van u volk weggeneem, al hulle sonde bedek. Sela.

4 U het al u grimmigheid teruggetrek, U het U van die gloed van u toorn afgewend.

5 Herstel ons, o God van ons heil, en maak tot niet u grimmigheid teen ons!

6 Sal U vir ewig teen ons toornig wees, u toorn laat duur van geslag tot geslag?

7 Sal Ú ons nie weer lewend maak, sodat u volk in U bly kan wees nie?

8 Laat ons u goedertierenheid sien, o Here, en gee ons u heil!

9 Ek wil hoor wat God die Here spreek. Ja, Hy spreek vrede vir sy volk en vir sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie!

10 Gewis, sy heil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan woon.

11 Goedertierenheid en trou ontmoet mekaar; geregtigheid en vrede kus mekaar.

12 Trou spruit uit die aarde en geregtigheid kyk uit die hemel neer.

13 Ook gee die Here die goeie, en ons land lewer sy opbrings.

14 Geregtigheid gaan voor Hom uit, en dit let op die weg van sy voetstappe.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-