Publicidade

Salmos 68

AFR53

1 Per il Maestro del coro. Di Davide. Salmo. Canto.

Si alzi Dio, e i suoi nemici saranno dispersi,

e quelli che l’odiano fuggiranno davanti a lui.

2 Tu li dissolverai come si dissolve il fumo;

come la cera si scioglie davanti al fuoco,

così periranno gli empi davanti a Dio.

3 Ma i giusti si rallegreranno,

giubileranno alla presenza di Dio,

ed esulteranno di gioia.

4 Cantate a Dio, salmeggiate al suo nome,

preparate la via a colui che cavalca attraverso i deserti;

il suo nome è l’Eterno; esultate davanti a lui.

5 Dio è padre degli orfani e difensore delle vedove

nella sua santa dimora;

6 Dio dona al solitario una famiglia,

libera i prigionieri e loro prosperità;

soltanto i ribelli risiedono in terra arida.

7 O Dio, quando tu uscisti davanti al tuo popolo,

quando avanzasti attraverso il deserto, [Pausa]

8 la terra tremò;

anche i cieli si sciolsero in pioggia alla presenza di Dio;

lo stesso Sinai tremò alla presenza di Dio, del Dio d’Israele.

9 O Dio, tu spandesti una pioggia benefica e

ristorasti la tua eredità quand’era sfinita.

10 Il tuo popolo abitò nel paese

che tu avevi benevolmente preparato, o Dio, per i miseri.

11 Il Signore un ordine:

le messaggere di buone novelle sono una grande schiera.

12 I re degli eserciti fuggono, fuggono,

e quelle rimaste a casa si spartiscono il bottino.

13 Anche per voi, che vi siete riposati tra gli ovili,

le ali della colomba si sono coperte d’argento,

e le sue penne di oro risplendente.

14 Quando l’Onnipotente disperse i re nel paese,

il Salmon si coperse di neve.

15 O monte di Dio, monte di Basan,

o monte dalle vette numerose, monte di Basan,

16 perché, o monti dalle molte cime, guardate con invidia

al monte che Dio si è scelto per sua dimora?

, l’Eterno vi abiterà per sempre.

17 I carri di Dio si contano a miriadi e miriadi,

a migliaia di migliaia;

il Signore viene dal Sinai nel santuario.

18 Tu sei salito in alto portando dei prigionieri,

hai ricevuto doni dagli uomini, anche dai ribelli,

per fare qui la tua dimora, o Eterno Dio.

19 Sia benedetto il Signore!

Giorno per giorno porta per noi il nostro peso;

il Dio della nostra salvezza. [Pausa]

20 Dio è per noi il Dio delle liberazioni

e all’Eterno, al Signore, appartiene il preservare dalla morte.

21 Ma Dio schiaccerà il capo dei suoi nemici,

la testa chiomata di colui che cammina nel peccato.

22 Il Signore ha detto: "Li farò ritornare da Basan,

li farò ritornare dalle profondità del mare,

23 affinché tu affondi il piede nel sangue dei tuoi nemici,

e la lingua dei tuoi cani ne abbia la sua parte".

24 Essi hanno visto il tuo corteo, o Dio,

il corteo del mio Dio, del mio Re, nel santuario.

25 Precedevano i cantori, dietro venivano i suonatori,

in mezzo le fanciulle che battevano i tamburelli.

26 Benedite Dio nelle assemblee,

benedite il Signore, voi che siete della stirpe d’Israele!

27 Ecco il piccolo Beniamino, che domina gli altri;

i prìncipi di Giuda e la loro schiera,

i prìncipi di Zabulon, i prìncipi di Neftali.

28 Il tuo Dio ha ordinato la tua forza;

rafferma, o Dio, ciò che hai operato per noi!

29 Nel tuo tempio, che sovrasta Gerusalemme,

i re ti porteranno doni.

30 Minaccia le bestie dei canneti,

il branco dei tori con i giovenchi dei popoli,

che si prostrano portando verghe d’argento.

Disperdi i popoli che si dilettano in guerre.

31 Gran signori verranno dall’Egitto,

l’Etiopia si affretterà a tendere le mani verso Dio.

32 O regni della terra, cantate a Dio,

salmeggiate al Signore, [Pausa]

33 a colui che cavalca sui cieli dei cieli eterni!

Ecco, egli fa risuonare la sua voce, la sua voce potente.

34 Riconoscete la potenza di Dio;

la sua maestà è sopra Israele,

e la sua potenza è nei cieli.

35 O Dio, tu sei tremendo dal tuo santuario!

Il Dio d’Israele forza e potenza al suo popolo.

Benedetto sia Dio!

Die oorwinning van die God van Israel.

1 VIR die musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. 'n Lied.

2 God staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg!

3 Soos rook verdryf word, verdryf U hulle; soos was smelt voor die vuur, vergaan die goddelose voor die aangesig van God.

4 Maar die regverdiges is bly, hulle juig voor die aangesig van God, en hulle is vrolik met blydskap.

5 Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam, vul die pad op vir Hom wat deur die woestynvlaktes ry: Here is sy Naam; en jubel voor sy aangesig!

6 'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning.

7 God laat die eensames woon in 'n huisgesin, Hy lei die gevangenes uit in voorspoed; maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.

8 o God, toe U uitgetrek het voor u volk, toe U voortgestap het in die wildernis, Sela,

9 het die aarde gebewe! Ook het die hemele gedrup voor die aangesig van God; hierdie Sinai voor die aangesig van God, die God van Israel!

10 Met 'n milde reën het U, o God, u erfdeel besproei; en toe dit moeg was, het Ú dit versterk.

11 U skare het daarin gewoon; U het dit in u goedheid berei vir die ellendige, o God!

12 Die Here het die woord laat hoor die vroue wat die goeie tyding gebring het, was 'n groot skare:

13 Die konings van die leërskare vlug, hulle vlug; en sy wat tuis gebly het, verdeel die buit.

14 As julle daar tussen die veekrale, is die vlerke van die duif oordek met silwer en sy vleuels met liggroen goud.

15 Toe die Almagtige konings daarin verstrooi het, het dit gesneeu op Salmon.

16 'n Berg van God is die berg Basan, 'n berg met toppe is die berg Basan.

17 Waarom kyk julle afgunstig, o berge met toppe, na die berg wat God begeer het vir sy woning? Ja, die Here sal daar woon tot in ewigheid.

18 Die waens van God is tienduisende, duisend maal duisende; die Here is onder hulle; dit is Sinai in heiligheid.

19 U het opgeklim na die hoogte, U het gevangenes weggevoer, U het geskenke geneem onder die mense; ja, ook wederstrewiges om daar te woon, o Here God!

20 Geloofd sy die Here! Dag dag dra Hy ons; God is ons heil! Sela.

21 God is vir ons 'n God van verlossinge, en die Here Here het uitkomste teen die dood.

22 Gewis, God sal die kop van sy vyande verbrysel, die harige skedel van hom wat in sy sondeskuld rondwandel.

23 Die Here het gesê: Ek sal terugbring uit Basan, Ek sal terugbring uit die dieptes van die see;

24 sodat jy jou voet kan steek in bloed, die tong van jou honde van die vyande sy deel kan .

25 o God, hulle sien u optogte, die optogte van my God, my Koning in die heiligdom.

26 Vooraan gaan die sangers, daaragter die snaarspelers, tussen jongmeisies in wat die tamboeryn slaan.

27 Loof God, die Here, in die vergaderinge, julle wat is uit die fontein van Israel!

28 Daar is Benjamin, die kleinste, wat oor hulle geheers het; die vorste van Juda hulle menigte; die vorste van Sébulon, die vorste van Náftali.

29 Jou God het jou sterkte gebied: betoon U sterk, o God, wat vir ons gewerk het!

30 Ter wille van u tempel in Jerusalem sal die konings aan U geskenke bring.

31 Dreig die wilde gedierte van die riet die trop stiere saam met die kalwers van die volke die wat hulleself onderwerp met stukke silwer. Hy het die volke verstrooi wat lus het in oorloë.

32 Edeles sal uit Egipte kom, Kus sal haastig sy hande uitsteek na God.

33 o Koninkryke van die aarde, sing tot eer van God; psalmsing tot eer van die Here! Sela.

34 Van Hom wat ry in die hoogste hemele, wat uit die voortyd is; kyk, Hy verhef sy stem, 'n magtige stem.

35 Gee sterkte aan God! Sy hoogheid is oor Israel en sy sterkte in die wolke.

36 Vreeslik is God uit jou heiligdomme, o Israel! Die God van Israel Hy gee aan die volk sterkte en kragte. Geloofd sy God!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-