Publicidade

Salmos 88

AFR53

1 Canto. Salmo dei figli di Core. Per il Maestro del coro. Da cantarsi mestamente. Cantico di Eman, l’Ezraita.

O Eterno, Dio della mia salvezza,

io grido giorno e notte nel tuo cospetto.

2 Giunga fino a te la mia preghiera,

inclina il tuo orecchio al mio grido;

3 poiché l’anima mia è sazia di mali,

e la mia vita è giunta vicina al soggiorno dei morti.

4 Io sono contato fra quelli che scendono nella tomba;

sono come un uomo che non ha più forza.

5 Sono prostrato fra i morti,

come gli uccisi che giacciono nella tomba,

dei quali tu non ti ricordi più,

e che sono fuori dalla portata della tua mano.

6 Tu mi hai messo nella fossa più profonda,

in luoghi tenebrosi, negli abissi.

7 L’ira tua pesa su di me,

tu mi hai abbattuto con tutti i tuoi flutti. [Pausa]

8 Hai allontanato da me i miei amici,

mi hai reso un’abominazione per loro.

Io sono imprigionato e non posso uscire.

9 I miei occhi si consumano per l’afflizione;

io t’invoco ogni giorno, o Eterno,

tendo le mie mani verso di te.

10 Farai tu qualche miracolo per i morti?

I defunti risorgeranno per celebrarti? [Pausa]

11 La tua bontà sarà narrata nel sepolcro?

O la tua fedeltà nel luogo della distruzione?

12 Le tue meraviglie saranno esse note nelle tenebre,

e la tua giustizia nella terra dell’oblìo?

13 Ma, quanto a me, o Eterno, io grido a te,

e la mattina la mia preghiera ti viene incontro.

14 Perché, o Eterno, respingi l’anima mia?

Perché nascondi il tuo volto da me?

15 Io sono afflitto e morente fin da giovane;

io porto il peso dei tuoi terrori e sono smarrito.

16 Il tuo furore è passato sopra di me,

i tuoi spaventi mi hanno annientato,

17 mi circondano come acque ogni giorno,

mi circondano tutti assieme.

18 Hai allontanato da me amici e conoscenti;

le tenebre sono la mia compagnia.

In groot donkerheid!

1 'n LIED. 'n Psalm van die kinders van Korag. Vir die musiekleier; op die wysie van: Máhalat leannot." 'n Onderwysing van Heman, die Esrahiet.

2 Here, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U.

3 Laat my gebed voor u aangesig kom, neig u oor tot my smeking.

4 Want my siel is sat van teëspoede, en my lewe raak aan die doderyk.

5 Ek word gereken by die wat in die kuil neerdaal; ek het geword soos 'n man sonder krag,

6 vrygelaat onder die dooies, soos die wat verslaan is, wat in die graf , aan wie U nie meer dink nie, en wat afgesny is van u hand.

7 U het my gesit in die kuil diep daaronder, in duisternisse, in dieptes.

8 U grimmigheid rus op my, en U druk my neer met al u golwe. Sela.

9 U het my bekendes ver van my verwyder, my iets afskuweliks gemaak vir hulle; ek is ingesluit en kan nie uitkom nie.

10 My oog vergaan van ellende. Here, ek roep U aan die hele dag deur, ek brei my hande na U uit.

11 Kan U aan die dooies 'n wonder doen? Of kan skimme opstaan, kan hulle U loof? Sela.

12 Kan u goedertierenheid vertel word in die graf, u trou in die plek van vertering?

13 Kan u wondermag in die duisternis bekend word en u geregtigheid in die land van vergetelheid?

14 Maar ék, Here, roep U aan om hulp, en in die môre kom my gebed U tegemoet.

15 Here, waarom verstoot U my siel, verberg U u aangesig vir my?

16 Van jongs af is ek ellendig en klaar om te sterwe; ek dra u verskrikkinge, ek is radeloos.

17 U toorngloed het oor my gegaan; u verskrikkinge vernietig my;

18 die hele dag omring hulle my soos water, saam omsingel hulle my.

19 U het vriend en metgesel ver van my verwyder; my bekendes is duisternis.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-