Publicidade

Salmos 91

AFR53

1 Chi abita al riparo dell’Altissimo riposa all’ombra dell’Onnipotente.

2 Io dico all’Eterno: "Tu sei il mio rifugio e la mia fortezza, il mio Dio, in cui confido!".

3 Certo egli ti libererà dal laccio dell’uccellatore e dalla peste mortifera.

4 Egli ti coprirà con le sue penne e sotto le sue ali troverai rifugio. La sua fedeltà ti è scudo e corazza.

5 Tu non temerai lo spavento notturno, la saetta che vola di giorno,

6 la peste che vaga nelle tenebre, lo sterminio che infierisce in pieno mezzogiorno.

7 Mille te ne cadranno al fianco e diecimila alla destra; ma tu non ne sarai colpito.

8 Solo contemplerai con i tuoi occhi e vedrai il castigo degli empi.

9 Poiché tu hai detto: "O Eterno, tu sei il mio rifugio"; tu hai fatto dell’Altissimo il tuo asilo,

10 male alcuno non ti colpirà, piaga alcuna si accosterà alla tua tenda.

11 Poiché egli comanderà ai suoi angeli di proteggerti in tutte le tue vie.

12 Essi ti porteranno sulla palma della mano, perché il tuo piede non inciampi in nessuna pietra.

13 Tu camminerai sul leone e sull’aspide, calpesterai il leoncello e il serpente.

14 Poiché egli ha posto in me il suo affetto, io lo salverò; lo proteggerò, perché conosce il mio nome.

15 Egli m’invocherà, e io gli risponderò; sarò con lui nei momenti difficili; lo libererò, e lo glorificherò.

16 Lo sazierò di lunga vita e gli farò vedere la mia salvezza.

In die beskerming van die Allerhoogste.

1 HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.

2 Ek sal tot die Here : My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.

3 Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes.

4 Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is 'n skild en pantser.

5 Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie,

6 vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie!

7 Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand na jou sal dit nie aankom nie.

8 Net met jou sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.

9 Want U, Here, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.

10 Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;

11 want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë.

12 Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie.

13 Op die leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap.

14 Omdat hy My liefhet, God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken.

15 Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee.

16 Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom my heil laat sien.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-