1 Salmo. Canto per il giorno del sabato.
È bello celebrare l’Eterno,
e cantare lodi al tuo nome, o Altissimo;
2 proclamare la mattina la tua bontà,
e la tua fedeltà ogni notte,
3 sulla lira a dieci corde e sulla cetra,
con l’accordo solenne dell’arpa!
4 Poiché tu mi rallegri con le tue meraviglie, o Eterno,
io canto di gioia per le opere delle tue mani.
5 Come sono grandi le tue opere, o Eterno,
quanto sono profondi i tuoi pensieri!
6 L’uomo insensato non conosce
e lo stolto non intende questo:
7 che gli empi germogliano come l’erba
e i malfattori fioriscono
per essere distrutti in eterno.
8 Ma tu, o Eterno, siedi per sempre in alto.
9 Poiché, ecco, i tuoi nemici, o Eterno,
ecco, i tuoi nemici periranno
e i malfattori saranno dispersi.
10 Ma tu mi dai la forza del bufalo;
io sono unto d’olio fresco.
11 I miei occhi hanno visto la rovina
di quelli che mi insidiano,
i miei orecchi hanno udito quel che avviene ai malvagi
che mi assalgono.
12 Il giusto fiorirà come la palma,
crescerà come il cedro del Libano.
13 Quelli che sono piantati nella casa dell’Eterno
fioriranno nei cortili del nostro Dio.
14 Porteranno ancora del frutto nella vecchiaia;
saranno pieni di vigore e verdeggianti,
15 per annunciare che l’Eterno è giusto;
egli è la mia rocca, e non v’è ingiustizia in lui.
1 'n PSALM. 'n Lied vir die sabbatdag.
2 Dit is goed om die Here te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste,
3 om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;
4 by die tiensnarige instrument en by die harp, by snarespel op die siter.
5 Want U het my bly gemaak, Here, deur u dade; ek jubel oor die werke van u hande.
6 Hoe groot is u werke, o Here; baie diep is u gedagtes!
7 'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie:
8 as die goddelose mense groei soos die plante en al die werkers van ongeregtigheid bloei, is dit om hulle vir ewig te verdelg.
9 Maar U is hoog verhewe tot in ewigheid, Here!
10 Want kyk, u vyande, o Here, want kyk, u vyande sal vergaan; al die werkers van ongeregtigheid sal verstrooi word.
11 Maar U verhoog my horing soos van 'n buffel; ek is met vars olie gesalf.
12 En my oog sien met welgevalle neer op die wat my voorlê, my ore hoor van die wat teen my as kwaaddoeners opstaan.
13 Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die Líbanon.
14 Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.
15 In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees,
16 om te verkondig dat die Here reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie.