Publicidade

Salmos 46

AFR53

1 Per il Maestro del coro. Dei figli di Core. Per voci di fanciulle. Canto.

Dio è per noi un rifugio e una forza,

un aiuto sempre pronto nelle difficoltà.

2 Perciò noi non temiamo, anche quando la terra è sconvolta,

quando i monti sono smossi in mezzo ai mari,

3 quando le acque del mare rumoreggiano e schiumano

e, per il loro gonfiarsi, fanno tremare i monti.

4 C’è un fiume, i cui rivi rallegrano la città di Dio,

il luogo santo della dimora dell’Altissimo.

5 Dio è in mezzo a lei; essa non sarà smossa.

Dio la soccorrerà allo schiarire del mattino.

6 Le nazioni rumoreggiano, i regni si commuovono;

egli fa udire la sua voce, la terra si strugge.

7 L’Eterno degli eserciti è con noi,

il Dio di Giacobbe è il nostro alto rifugio. [Pausa]

8 Venite, guardate le opere dell’Eterno,

il quale compie sulla terra cose stupende.

9 Egli fa cessare le guerre fino all’estremità della terra;

rompe gli archi e spezza le lance,

arde i carri nel fuoco.

10 "Fermatevi", egli dice, "e riconoscete che io sono Dio.

Io sarò esaltato fra le nazioni,

sarò glorificato sulla terra".

11 L’Eterno degli eserciti è con noi;

il Dio di Giacobbe è il nostro alto rifugio. [Pausa]

God is 'n toevlug.

1 VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. 'n Lied.

2 God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.

3 Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see.

4 Laat sy waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy onstuimigheid! Sela.

5 Die stroompies van 'n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste.

6 God is daar binne-in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek.

7 Nasies het gebruis, koninkryke het gewankel; Hy het sy stem verhef; die aarde bewe.

8 Die Here van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela.

9 Kom, aanskou die dade van die Here, wat verskriklike dinge oor die aarde bring,

10 wat die oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand.

11 Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.

12 Die Here van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-