1 Io amo l’Eterno perché egli ha udito
la mia voce e le mie suppliche.
2 Poiché egli ha inclinato verso di me il suo orecchio,
io lo invocherò per tutto il corso dei miei giorni.
3 I legami della morte mi avevano circondato,
le angosce del soggiorno dei morti mi avevano colto;
mi aveva raggiunto la disgrazia e il dolore.
4 Ma io invocai il nome dell’Eterno:
"O Eterno, libera l’anima mia!".
5 L’Eterno è pietoso e giusto
e il nostro Dio è misericordioso.
6 L’Eterno protegge i semplici;
io ero ridotto in misero stato ed egli mi ha salvato.
7 Ritorna, anima mia, al tuo riposo,
perché l’Eterno t’ha colmata di beni.
8 Poiché tu hai liberato l’anima mia dalla morte,
gli occhi miei dalle lacrime
e i miei piedi dalle cadute.
9 Io camminerò alla presenza dell’Eterno,
sulla terra dei viventi.
10 Io ho creduto, perciò parlerò.
Io ero grandemente afflitto.
11 Io dicevo nel mio smarrimento:
"Ogni uomo è bugiardo".
12 Che potrò ricambiare all’Eterno
per tutti i benefici che mi ha fatti?
13 Io prenderò il calice della salvezza
e invocherò il nome dell’Eterno.
14 Adempirò i miei voti all’Eterno
e lo farò in presenza di tutto il suo popolo.
15 Cosa di gran momento è agli occhi dell’Eterno
la morte dei suoi diletti.
16 Sì, o Eterno, io sono tuo servitore,
sono tuo servitore, figlio della tua serva;
tu hai sciolto i miei legami.
17 Io ti offrirò un sacrificio di lode
e invocherò il nome dell’Eterno.
18 Adempirò le mie promesse all’Eterno
e lo farò in presenza di tutto il suo popolo,
19 nei cortili della casa dell’Eterno,
in mezzo a te, o Gerusalemme.
Alleluia.
1 EK het lief, want die Here hoor my stem, my smekinge,
2 want Hy het sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep.
3 Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind.
4 Maar ek het die Naam van die Here aangeroep: Ag, Here, red my siel.
5 Die Here is genadig en regverdig, en onse God is 'n ontfermer.
6 Die Here bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp.
7 My siel, keer terug tot jou rus; want die Here het goed aan jou gedoen.
8 Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling.
9 Ek sal wandel voor die aangesig van die Here in die lande van die lewendes.
10 Ek het geglo toe ek gespreek het: Ék is diep neergebuig.
11 Ék het in my angs gesê: Alle mense is leuenaars.
12 Wat sal ek die Here vergeld vir al sy weldade aan my?
13 Ek sal die beker van verlossinge opneem en die Naam van die Here aanroep.
14 My geloftes sal ek aan die Here betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk.
15 Kosbaar is in die oë van die Here die dood van sy gunsgenote.
16 Ag, Here, sekerlik, ek is u kneg, ek is u kneg, die seun van u diensmaagd; U het my bande losgemaak.
17 Ek sal U 'n offer van danksegging bring en die Naam van die Here aanroep.
18 Ek sal my geloftes aan die Here betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk,
19 in die voorhowe van die huis van die Here, binne-in jou, o Jerusalem! Halleluja!