1 Vir die musiekleier; met basstem. 'n Psalm van Dawid.

3 Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig.

4 Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tong wat grootpraat,

5 hulle wat sê: Met ons tong is ons sterk; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons?

6 Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou opstaan, sê die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag.

7 Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in 'n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal.

8 U, o HERE, sal hulle bewaar; U sal ons bewaar van hierdie geslag vir ewig. [ (Psalms 12:9) Die goddelose draf rond as laagheid die oorhand kry by die mensekinders. ]

1 耶和华啊! 求你施行拯救, 因为虔诚人没有了, 在世人中的信实人也不见了。

2 他们彼此说谎, 用谄媚的嘴唇说话, 口是心非。

3 愿耶和华剪除一切说谄媚话的嘴唇, 和说夸大话的舌头。

4 他们曾说: "我们必能以舌头取胜; 我们的嘴唇是自己的, 谁能作我们的主呢?"

5 耶和华说: "因为困苦人的冤屈和贫穷人的叹息, 我现在要起来, 把他们安置在他们渴望的稳妥之中。"

6 耶和华的言语是纯净的言语, 好像银子在泥炉中炼过, 精炼过七次一样。

7 耶和华啊! 求你保守我们("我们"有古抄本作"他们"), 保护我们("我们"有古抄本作"他们")永远脱离这世代的人。

8 恶人到处横行, 邪恶在世人中被高举。