1 Van die kinders van Korag. 'n Psalm. 'n Lied. Sy grondvesting is op heilige berge.

2 Die HERE het die poorte van Sion lief bo al die wonings van Jakob.

3 Heerlike dinge word van u gesê, o stad van God! Sela.

4 Ek wil Rahab en Babel vermeld onder hulle wat My ken; kyk, Filist,a en Tirus saam met Kus -- hierdie een is daar gebore.

5 En van Sion sal gesê word: Man vir man is daarin gebore, en Hy, die Allerhoogste, hou dit in stand.

6 Die HERE sal tel as Hy die volke opskrywe: Hierdie een is daar gebore. Sela.

7 En die wat sing sowel as die wat vrolik is, sê: Al my fonteine is in jou!

1 耶和华所立的根基在圣山上。(本节在《马索拉抄本》包括细字标题)

2 耶和华爱锡安的城门, 胜过雅各的一切居所。

3 神的城啊! 有很多荣耀的事, 都是指着你说的。(细拉)

4 "在认识我的人中, 我提到拉哈伯和巴比伦, 看哪! 还有非利士、推罗和古实, 我说: ‘这一个是生在那里的。’"

5 论到锡安, 必有话说: "这一个、那一个都是生在锡安的。"至高者必亲自坚立这城。

6 耶和华登记万民的时候, 必记着: "这一个是生在那里的。"(细拉)

7 他们跳舞歌唱的时候, 要说: "我的泉源都在你里面。"