1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Dawid.
2 o God, hoor my smeking, luister na my gebed!
3 Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op 'n rots wat vir my te hoog is.
4 Want U het 'n toevlug vir my geword, 'n sterk toring teen die vyand.
5 Ek wil in u tent vertoef vir ewig, in die skuilplek van u vleuels my verberg. Sela.
6 Want U, o God, het my geloftes gehoor; U het die besitting gegee van die wat u Naam vrees.
7 Mag U dae by die koning se dae byvoeg; mag sy jare wees soos van geslag tot geslag.
8 Mag hy vir ewig voor die aangesig van God op die troon sit; beskik goedertierenheid en trou, dat die hom bewaar. [ (Psalms 61:9) So wil ek psalmsing tot eer van u Naam tot in ewigheid, om my geloftes te betaal, dag n dag. ]
1 神啊! 求你听我的呼求, 留心听我的祷告。
2 我内心沮丧的时候, 我从地极向你呼求; 求你领我到那比我更高的磐石上面去。
3 因为你作过我的避难所, 作过我逃避仇敌的坚固堡垒。
4 我要永远住在你的帐棚里, 投靠在你翅膀下的隐密处。(细拉)
5 神啊! 你听了我所许的愿; 你把产业赐给敬畏你名的人。
6 愿你增添王的寿数; 愿他的年日世世无穷。
7 愿他在 神面前永远作王; 愿你指派慈爱和诚实保护他。
8 这样, 我要永远歌颂你的名, 并且天天还我向你所许的愿。