1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.2 Ons loof U, o God, ons loof, en naby is u Naam; hulle vertel u wonders.3 As Ek die regte tydstip aangryp, oordeel Âk regverdig.4 Al wankel die aarde en al sy bewoners -- Âk het sy pilare vasgestel. Sela.5 Ek sê tot die onsinniges: Wees nie onsinnig nie! en tot die goddelose: Verhef die horing nie!6 Verhef julle horing nie daarbo en spreek nie met trots uitgerekte nek nie.7 Want nie van die opgang of van die ondergang, ook nie van die woestyn van berghoogtes nie....8 maar God is regter: Hy verneder die een en verhef die ander.9 Want in die hand van die HERE is 'n beker, en die wyn skuim; dit is oorvloedig gemeng, en Hy skink daaruit; ja, die afsaksel daarvan moet al die goddelose van die aarde opslurp, uitdrink.10 Maar ,k sal vir ewig verkondig -- ek wil psalmsing tot eer van die God van Jakob. [ (Psalms 75:11) En ek sal al die horings van die goddelose mense stukkend breek; die horings van die regverdige sal verhef word. ]
1 神啊! 我们称谢你, 我们称谢你, 因为你("你"原文作"你的名")接近人, 人都述说你奇妙的作为。 2 你说: "我选定了日期, 我要按公正施行审判。 3 地和地上的居民都因惧怕而融化, 我却使大地的柱子坚立。(细拉) 4 我对狂傲的人说: ‘不要行事狂傲’; 对邪恶的人说: ‘不要举角, 5 不要高举你们的角, 不要挺着傲慢的颈项说话。’" 6 高升不是从东面来, 不是从西面来, 也不是旷野来, 7 而是由 神来决定; 他使这人降卑, 使那人升高。 8 原来耶和华的手里有杯, 装满了起沫和混杂各种香料的酒; 他把酒从杯里倒出来, 地上所有的恶人都必定要喝, 甚至连酒的渣滓都要喝尽。 9 至于我, 我要永远传扬, 我要向雅各的 神歌唱。 10 所有恶人的角, 我都要砍断, 只有义人的角必被高举。