1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid,
2 toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by B tseba ingegaan het.
4 Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.
5 Want ,k ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my.
6 Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë, sodat U regverdig kan wees as U spreek, rein as U gerig hou.
7 Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang.
8 Kyk, U het 'n welgevalle aan waarheid in die binneste, en in die verborgene maak U aan my wysheid bekend.
9 Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.
10 Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U verbrysel het.
11 Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede.
12 Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.
13 Verwerp my nie van u aangesig nie en neem u Heilige Gees nie van my weg nie.
14 Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur 'n gewillige gees.
15 Ek wil die oortreders u weë leer, dat die sondaars hulle tot U kan bekeer.
16 Red my van bloedskuld, o God, God van my heil! Laat my tong u geregtigheid uitjubel.
17 Here, open my lippe, dat my mond u lof kan verkondig.
18 Want U het geen lus in slagoffer nie, anders sou ek dit gee; in brandoffer het U geen behae nie.
19 Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! [ (Psalms 51:20) Doen goed aan Sion na u welbehae; bou die mure van Jerusalem op. ] [ (Psalms 51:21) Dan sal U 'n welbehae hê in die offers van geregtigheid, in brandoffer en voloffer; dan sal hulle stiere offer op u altaar. ]
1 神啊! 求你按着你的慈爱恩待我, 照着你丰盛的怜悯涂抹我的过犯。
2 求你彻底洗净我的罪孽, 洁除我的罪。
3 因为我知道我的过犯; 我的罪常在我面前。
4 我得罪了你, 唯独得罪你; 我行了你眼中看为恶的事, 因此, 你宣判的时候, 显为公义; 你审判的时候, 显为清正。
5 看哪, 我是在罪孽里生的; 我母亲在罪中怀了我。
6 看哪! 你喜爱的是内心的诚实; 在我内心的隐密处, 你使我得智慧。
7 求你用牛膝草洁净我, 我就干净; 求你洗净我, 我就比雪更白。
8 求你使我听见欢喜和快乐的声音, 使你所压伤的骨头可以欢呼。
9 求你掩面不看我的罪恶, 求你涂抹我的一切罪孽。
10 神啊! 求你为我造一颗清洁的心, 求你使我里面重新有坚定的灵。
11 不要把我从你面前丢弃, 不要从我身上收回你的圣灵。
12 求你使我重得你救恩的喜乐, 重新有乐意的灵支持我。
13 我就必把你的道指教有过犯的人, 罪人必回转归向你。
14 神啊! 你是拯救我的 神, 求你救我脱离流人血的罪; 我的舌头就必颂扬你的公义。
15 主啊! 求你开我的嘴, 使我的口宣扬赞美你的话。
16 因为你不喜爱祭物; 我就是献上燔祭, 你也不喜悦。
17 神所要的祭, 就是破碎的灵; 神啊! 破碎痛悔的心, 你必不轻看。
18 求你按着你的美意善待锡安; 求你修筑耶路撒冷的城墙。
19 那时, 你必悦纳公义的祭、全牲的燔祭; 那时, 人必把公牛献在你的祭坛上。