1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Onderwysing van Dawid,2 toe die Sifiete gekom en aan Saul gesê het: Het Dawid hom nie by ons weggesteek nie?3 o God, verlos my deur u Naam, en doen aan my reg deur u mag!4 o God, hoor my gebed, luister na die woorde van my mond!5 Want vreemdes staan teen my op, en tiranne soek my lewe; hulle stel God nie voor hul oë nie. Sela.6 Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun.7 Hy sal my vyande die kwaad vergelde. Vernietig hulle in u trou! [ (Psalms 54:8) Vrywillig wil ek aan U offer; ek wil u Naam, o HERE, loof, want die is goed; ] [ (Psalms 54:9) want die het my uit alle benoudheid gered, en my oog het met welgevalle op my vyande neergesien. ]
1 神啊! 求你因你的名拯救我, 求你以你的大能为我伸冤。 2 神啊! 求你垂听我的祷告, 留心听我口中的言语。 3 因为傲慢的人("傲慢的人"有古抄本作"外族人")起来攻击我, 强横的人寻索我的性命; 他们不把 神放在眼里。(细拉) 4 看哪! 神是我的帮助; 主是扶持我性命的。 5 愿灾祸报应在我仇敌的身上; 愿你因你的信实消灭他们。 6 我要甘心情愿献祭给你; 耶和华啊! 我必称赞你的名, 因你的名是美好的。 7 他救我脱离了一切患难; 我亲眼看见了我的仇敌灭亡。