1 'n Bedevaartslied. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan!2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE!3 Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!
1 耶和华的众仆人哪! 你们要称颂耶和华; 夜间在耶和华殿中侍候的, 你们要称颂耶和华。(本节在《马索拉抄本》包括细字标题) 2 你们要向圣所举手祷告, 称颂耶和华。 3 愿造天地的耶和华, 从锡安赐福给你们。