Publicidade

Salmos 70

1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.2 o God, maak tog gou om my te red, o HERE, om my te help!3 Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my ongeluk, agteruitwyk en in die skande kom.4 Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.5 Laat in U vrolik en bly wees almal wat U soek; en laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is God! [ (Psalms 70:6) Maar ek is ellendig en behoeftig: o God, kom tog gou na my! U is my hulp en my redder; HERE, vertoef tog nie! ]

1 神啊! 求你搭救我; 耶和华啊! 求你快来帮助我。 2 愿那些寻索我性命的, 抱愧蒙羞; 愿那些喜悦我遭害的, 退后受辱。 3 愿那些对我说: "啊哈! 啊哈! "的, 都因羞愧退后。 4 愿所有寻求你的, 都因你欢喜快乐; 愿那些喜爱你救恩的, 常说: "要尊 神为大。" 5 至于我, 我是困苦贫穷的; 神啊! 求你快快到我这里来; 你是我的帮助, 我的拯救; 耶和华啊! 求你不要耽延。

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-03-22_20-08-07-green