1 'n Bedevaartslied. Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees, wat in sy weë wandel!2 Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!3 Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom jou tafel.4 Kyk, so sal sekerlik geseënword die man wat die HERE vrees.5 Mag die HERE jou seën uit Sion, dat jy die voorspoed van Jerusalem mag aanskou al die dae van jou lewe!6 En dat jy jou kindskinders mag aanskou! Vrede oor Israel!
1 敬畏耶和华, 遵行他的道的人, 是有福的。(本节在《马索拉抄本》包括细字标题) 2 你必吃你亲手劳碌得来的, 你必享福, 事事顺利。 3 你的妻子在你的内室, 好像多结果子的葡萄树; 你的儿女环绕着你的桌子, 好像橄榄树的枝条。 4 看哪! 敬畏耶和华的人必这样蒙福。 5 愿耶和华从锡安赐福给你; 愿你一生一世得见耶路撒冷的繁荣。 6 愿你得见你儿女的儿女。愿平安归于以色列。