Publicidade

Salmos 36

1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, die kneg van die Here.2 In die binneste van my hart sê die oortreding aangaande die goddelose: Daar is geen vrees van God voor sy oë nie.3 Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en haat van sy skuld.4 Die woorde van sy mond is onreg en bedrog; hy laat n om verstandig te wees, om goed te doen.5 Hy bedink onreg op sy bed; hy gaan staan op 'n weg wat nie goed is nie; wat sleg is, verfoei hy nie.6 o HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke.7 U geregtigheid is soos die berge van God; u oordele is 'n groot watervloed. HERE, U behou mense en diere!8 Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels.9 Hulle verkwik hul aan die vettigheid van u huis, en U laat hulle drink uit die stroom van u genietinge.10 Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.11 Laat u goedertierenheid voortduur vir die wat U ken, en u geregtigheid vir die opregtes van hart.12 Laat die voet van die trotsaard nie oor my kom nie, en laat die hand van die goddelose mense my nie verdryf nie. [ (Psalms 36:13) Daar het die werkers van ongeregtigheid geval; hulle is neergestoot en kan nie weer opstaan nie. ]

1 恶人的罪过在他心中深处说话, 他眼中也不怕 神。(本节或译: "我心中深处有话说, 是关于恶人的罪过, 他眼中不怕 神") 2 罪过媚惑他, 因此在他眼中看来, 自己的罪孽不会揭发, 也不会被恨恶。 3 他口中的话语都是罪恶和诡诈, 他不再是明慧的, 也不再行善。 4 他在床上密谋作恶, 定意行在不善的道路上, 并不弃绝恶事。 5 耶和华啊! 你的慈爱上及诸天, 你的信实高达云霄。 6 你的公义好像大山, 你的公正如同深渊; 耶和华啊! 人和牲畜, 你都庇佑。 7 神啊! 你的慈爱多么宝贵; 世人都投靠在你的翅膀荫下。 8 他们必饱尝你殿里的盛筵, 你必使他们喝你乐河的水。 9 因为生命的泉源在你那里; 在你的光中, 我们才能看见光。 10 求你常施慈爱给认识你的人, 常施公义给心里正直的人。 11 求你不容骄傲人的脚践踏("践踏"原文作"临到")我, 不让恶人的手使我流离飘荡。 12 作恶的人必跌倒; 他们被推倒, 不能再起来。

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-03-22_20-08-07-green