1 'n Psalm van Dawid toe hy gevlug het vir sy seun Absalom.3 Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.4 Maar U, HERE, is 'n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef.5 Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.6 Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.7 Ek sal nie vrees vir tien duisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.8 Staan op, HERE; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek. [ (Psalms 3:9) Die heil behoort aan die HERE; laat u seën wees oor u volk! Sela. ]
1 א מזמור לדוד בברחו מפני אבשלום בנו br 2 ב יהוה מה-רבו צרי רבים קמים עלי br 3 ג רבים אמרים לנפשי אין ישועתה לו באלהים סלה br 4 ד ואתה יהוה מגן בעדי כבודי ומרים ראשי br 5 ה קולי אל-יהוה אקרא ויענני מהר קדשו סלה br 6 ו אני שכבתי ואישנה הקיצותי--כי יהוה יסמכני br 7 ז לא-אירא מרבבות עם-- אשר סביב שתו עלי br 8 ח קומה יהוה הושיעני אלהי-- כי-הכית את-כל-איבי לחי br שני רשעים שברת br [ (Psalms 3:9) ט ליהוה הישועה על-עמך ברכתך סלה ]