Publicidade

Salmos 75

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.2 Ons loof U, o God, ons loof, en naby is u Naam; hulle vertel u wonders.3 As Ek die regte tydstip aangryp, oordeel k regverdig.4 Al wankel die aarde en al sy bewoners -- k het sy pilare vasgestel. Sela.5 Ek sê tot die onsinniges: Wees nie onsinnig nie! en tot die goddelose: Verhef die horing nie!6 Verhef julle horing nie daarbo en spreek nie met trots uitgerekte nek nie.7 Want nie van die opgang of van die ondergang, ook nie van die woestyn van berghoogtes nie....8 maar God is regter: Hy verneder die een en verhef die ander.9 Want in die hand van die HERE is 'n beker, en die wyn skuim; dit is oorvloedig gemeng, en Hy skink daaruit; ja, die afsaksel daarvan moet al die goddelose van die aarde opslurp, uitdrink.10 Maar ,k sal vir ewig verkondig -- ek wil psalmsing tot eer van die God van Jakob. [ (Psalms 75:11) En ek sal al die horings van die goddelose mense stukkend breek; die horings van die regverdige sal verhef word. ]

1 א   למנצח אל-תשחת מזמור לאסף שיר br 2 ב   הודינו לך אלהים--הודינו וקרוב שמך    ספרו נפלאותיך br 3 ג   כי אקח מועד    אני מישרים אשפט br 4 ד   נמגים ארץ וכל-ישביה    אנכי תכנתי עמודיה סלה br 5 ה   אמרתי להוללים אל-תהלו    ולרשעים אל-תרימו קרן br 6 ו   אל-תרימו למרום קרנכם    תדברו בצואר עתק br 7 ז   כי לא ממוצא וממערב    ולא ממדבר הרים br 8 ח   כי-אלהים שפט    זה ישפיל וזה ירים br 9 ט   כי כוס ביד-יהוה ויין חמר מלא מסך--    ויגר מזה br אך-שמריה ימצו ישתו    כל רשעי-ארץ br 10 י   ואני אגיד לעלם    אזמרה לאלהי יעקב br [ (Psalms 75:11) יא   וכל-קרני רשעים אגדע    תרוממנה קרנות צדיק ]

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-07_08-32-42-blue